The Tops Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan E - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Reinard L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Juanita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker gebly.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeiedag Juanita
Dit was net so lekker vir ons om julle hier te hê. Ons probeer om vir almal te waarsku voor die tyd dat daar trappe is net vir ingeval, maar aan die ander kant, om 'n mooi uitsig te waardeer, moet 'n mens bietjie moeite doen.
Hoop om julle gou-gou weer te sien.
Almal by The Tops
Martin D - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Martin
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat jy kon rus en die area geniet het.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Almal by The Tops.
Hilda P - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ivan F - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Ivan
Dit was lekker om julle as gaste by ons te hê. Dankie vir jou terugvoering, ons sal daarna kyk.
Groete
Almy by The Tops
Corne F - Jun 2024
Algehele gradering
Een nog oorslaap was rustig en goed, dankie.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Corne
Ons is bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete van almal by The Tops
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is prentjiemooi by The Tops, die views is ongeëwenaar.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeie dag Willem
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Kom kuier gerus weer by ons.
Groete van almal by The Tops
Louis Jacobus R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuurspan.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeie dag, Louis. Baie dankie vir julle besoek aan The Tops. Ons is net so mal oor die Loeries, en al die ander voëltjies - hulle is soos ons familie.
Ons sien uit na julle volgende besoek by ons. Wildernis-groete
Sarina S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Ongelooflik gasvry.
The Tops Guest House se terugvoer
Hallo Sarina
Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer by ons in die Wildernis.
Groete van almal by The Tops.
Patrick J - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, maar al probleem was die baie trappe aangesien my vrou swak sig het.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeie middag
Ons het julle kuiertjie by ons net so geniet. Jammer oor die ongrief van die trappe.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete van almal hier by The Tops
Loren S - Des 2022
Algehele gradering
A breathtaking adventure.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Loren
It was great having you here with us. Thank you for your feedback.
We have different rooms for different people.
Although we understand that visitors are not always sure what to expect when making holiday arrangements, thus we try to stipulate information regarding these rooms as clear as possible. We strive to cater for everyone’s needs; however, it is not always that easy.
Next time, book a different room for a different experience. At The Tops, you will always have a stunning view.
Letuka M - Jan 2022
Algehele gradering
My stay was excellent.
The Tops Guest House se terugvoer
Thank you Letuka. It was a pleasure having you and your family with us at The Tops.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Thelma L - Okt 2022
Algehele gradering
Too many stairs, which I did not know about. TV too small. No lighting on the stairs during load shedding. Bathroom door is not really a door but a glorified curtain.
The Tops Guest House se terugvoer
Dear Thelma
Thank you for your reply. I am so sorry that your experience wasn’t what you have expected.
On 29 September 2022, 2 weeks prior to your stay, I responded in an e-mail to you, that there are a few stairs to your room and that the view will be the reward.
Smaller tourism businesses, like ours, already hit hard by Covid-19 travel restrictions, are in danger of not being able to survive due to the further impact of load shedding on our industry. It is difficult and quite costly to cover almost every part of the guesthouse with emergency lighting in case of Load shedding. Although we do supply portable emergency lights in each room, we understand that it might not be enough lighting to help one self in a dark surrounding. Some guests complain because of the noise of a generator. We are in the process of looking at other alternatives.
We understand that visitors are not always sure what to expect when they make accommodation arrangements.
We strive to cater for everyone’s needs; however it is not always that easy. My suggestion would be to contact any guest house before you make a booking to make absolutely sure that all your needs will be catered for. (eg. Some guests like to watch TV while other just enjoy the view; some prefer lifts while other climb stairs, some don’t mind having a bathroom inside a room, while others prefer locked doors; some guests don’t like the sound of the sea, while others do).
Thank you again for your valuable feedback, we will look into them individually.
Be safe
Casper B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
The Tops Guest House se terugvoer
Casper, dit was sommer lekker om julle hier by ons te hê. Kom besoek ons gerus weer. Ons sien uit daarna.
Vriendelike groete
Charmaine M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic.
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie Charmaine dat jy The Tops gekies het. Kom kuier gerus weer gou-gou by ons.
Morné D - Jun 2021
Algehele gradering
Tom en Magda is baie warm, vriendelik en hulpvaardig. Sal vir seker weer by hul aanklop.
The Tops Guest House se terugvoer
Morne
Baie dankie vir jou ondersteuning en vriendelike terugvoering.
VERSEKER hoop ons om jou gou weer te sien.
Groete van almal by The Tops
Erika V - Jun 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike belewenis!
The Tops Guest House se terugvoer
Goeie dag Erika
Dit was so lekker om jou hier te hê. Net jammer jou tydjie was so beperk. Ons hoop ons kan jou sommer gou-gou weer by The Tops bederf. Groete van die TOPS span.
Wc D - Apr 2021
Algehele gradering
Die vriendelikste gasheer en gasvrou. Niks is te veel moeite vir hulle nie.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeie dag WC
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gou-gou weer.
Van almal by The Tops
Esta V - Apr 2021
Algehele gradering
Huis weg van my huis.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Esta
Dit was 'n absolute plesier om jou by The Tops te verwelkom en te bederf. Die mense wat vir besigheid kom geniet die uitsig en voel sommer lekker ontspanne en reg vir die dag wag voorle. Voorwaar 'n eer om in hierdie deel van die land te bly.
Hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete van almal by The Tops
Francois P - Jan 2021
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig met vriendlike diens.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Francois,
Baie dankie dat julle vir 'n 2de keer The Tops besoek het, en dit in die middel van 'n slegte tyd waar stande toe was en restuarante verkorte ure gehad het. Ons vertrou dat julle volgende besoek nog lekkerder gaan wees. Gesonde 2021 vir julle. Van almal by TheTops
Corlia V - Des 2020
Algehele gradering
The Tops is 'n pragtige, netjiese gastehuis. Die beste uitsig met die lekkerste ontbyte.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Corlia,
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle spoedig weer by The Tops te verwelkom.
Van almal by The Tops
Ilze J - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike, netjiese en goed toegeruste verblyf met pragtige uitsig.
The Tops Guest House se terugvoer
Hallo Ilze, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was vir ons net so lekker om jou hier te kon ontvang. Hoop om jou spoedig weer by ons te verwelkom. Groete van almal by The Tops.
Salomie B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasies. Vriendelik. Behulpsaam.
The Tops Guest House se terugvoer
Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer hier te ontmoet en te bederf.
Maryann J - Des 2020
Algehele gradering
Hospitable people. We felt cared for and had a beautiful view.
The Tops Guest House se terugvoer
Thank you so much for this compliment. It was a pleasure having you here at The Tops. Hope to see you back soon when our beautiful beaches are "open" and our restaurant can be fully operational. Regards from everyone at The Tops.
Daleen M - Des 2019
Algehele gradering
'n Ander wêreld.
Lees meerThe Tops Guest House se terugvoer
Hi Daleen
Jy is reg, om die Wildernis te geniet, moet jy beslis nie net vir 1 dag bly nie. Ons hoop om jou spoeding weer te sien en hierdie keer vir 'n hele vakansie.
Groete van The Tops se vriendelike personeel.
Linda H - Mei 2019
Algehele gradering
Ai, dit was vreeslik baie lekker!
Lees meerThe Tops Guest House se terugvoer
Goeiedag Linda,
Dit is wonderlik om ons elke dag geluk, natuurskoon en omgewing met ander te deel.
So bly jy het dit geniet. Kom kuier gou weer
Groete van almal by The Tops
André B - Mrt 2019
Algehele gradering
Tops.
The Tops Guest House se terugvoer
Andre,
DIs so lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Hoop om julle weer eendag by The Tops te bederf.
Groete,
Almal by The Tops
Bennie C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en vriendelike diens.
The Tops Guest House se terugvoer
Goeiedag Erina,
Baie dankie vir die terugvoering, so bly julle het lekker by ons gekuier. Kom kuier gerus gou weer.
Groete van almal by The Tops
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Pierre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was iets besonders!
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie Pierre vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly dat julle 'n spesiale tyd by The Tops gehad het.
Hoop om julle gou weer te sien
Maria P - Jan 2019
Algehele gradering
Tom en Magda is baie vriendelik en hulpvaardig.
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie Maria vir jou terugvoering. Ons sal meer inligting omtrent die trappe in ons webblad aanbring. Hoop julle kom kuier wees by ons.
Groete, almal by The Tops
Sonja V - Nov 2018
Algehele gradering
Top locatie.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi Sonja,
Ons is baie bly dat julle aangenaam by The Tops gekuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete van almal hier
J.p. L - Nov 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel tussen woud en see.
The Tops Guest House se terugvoer
Hi J.p, Ek is so bly julle het ons stukkie paradys geniet. Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Jammer oor die ongerief rakende die vadoeke, ons sal seker maak dat die personeel dit nie in die toekoms vergeet nie.
Groete
Sanmari
Charlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, fantastiese ontvangs, skoon en netjies. 10 uit 10.
The Tops Guest House se terugvoer
More Charlene,
Dit was lekker om vir jou en Adriaan te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Sanmari
Retha A - Okt 2018
Algehele gradering
Presies soos ons daarvan hou!
Kobus V - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Kobus. Ons hoop om jou spoedig weer by The Tops te ontvang.
Groete,
Almal hier
Tharina C - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike ontbyt gekry.
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die oulike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Danwin A - Mrt 2018
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and serene!
The Tops Guest House se terugvoer
Thank you for choosing The Tops Danwin. We would love to have you visiting us again in future.
Regards
Gary D - Mrt 2018
Algehele gradering
Cost effective. Fantastic view.
The Tops Guest House se terugvoer
Good day Gary,
It was an absolute pleasure to spoil you. See you soon at The Tops.
Alana E - Nov 2017
Algehele gradering
Vreedsaam, mooi, verwelkomend met uitstekende ontbyt en 'n uitsig onbelemmerd.
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie vir jou oulike terugvoering Karen. Die Loeries is ons kinders en ons spog so graag met hulle. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete van almal by The Tops...
Jack G - Okt 2017
Algehele gradering
Heel gastvrij en zorgzaam ontvangen door Magda en Tom.
The Tops Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. Julle moet weer kom kuier by ons.
Groete uit die Wildernis
Sonja V - Okt 2017
Algehele gradering
Geweldig uitzicht.
The Tops Guest House se terugvoer
Beste Chris en Sonja,
Dit was 'n plesier om julle by The Tops te kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
The Tops Guest House
Vincent A - Okt 2017
Algehele gradering
Beste gastehuis waar ons nog was.
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie Vincent, ons hoop om julle spoedig weer hier te verwelkom.
Rico D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie Rico vir julle terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer by The Tops Guest House te sien.
Groete,
Sanmari
Cherlaine M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Cherlaine. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by ons.
Van almal by The Tops.
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker blyplek met pragtige see-uitsig vanuit die hoogte.
Willie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal vir seker weer gaan en die uitsig was uitstekend.
Michele V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste uitsig!
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Michele. Ons hoop om julle gou weer by The Tops te sien.
Stephen B - Jun 2017
Algehele gradering
Elke keer baie aangenaam.
Mareda B - Nov 2017
Algehele gradering
Die eienaars is vreeslik gasvry!
The Tops Guest House se terugvoer
Baie dankie Mareda, ons is so bly dat julle lekker gebly het en waardeer jul terugvoering. Hoop om julle sommer gou-gou weer by The Tops te sien.
Le Roux S - Jul 2017
Algehele gradering
Die kamers was gerieflik met pragtige uitsigte oor die meer en die see.
The Tops Guest House se terugvoer
Dankie Le Roux. Ons hoop om julle weer te sien. Die walvisse het vandag hulle verskyning in die Wildernis gemaak.
Groete
Almal by The Tops
Bianca D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike rustigheid.
David S - Des 2017
Algehele gradering
Uistekende gasvryheid ervaar, heerlike ontbyt, gemiddelde kamer, mooi uitsigte.
The Tops Guest House se terugvoer
David, baie dankie vir jou terugvoering en dat julle ons stukkie paradys met ons kon deel. Sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang