Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tops Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent. Tops really exceeded my expectations in every way. Nicely located close to everything. Thanks to the team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinard L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lekker. Baie lekker gewees. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike diens en lekker gebly. Die bestuurder van The Tops Guest House, Tom, en sy personeel is baie vriendelik. Kamer was netjies en sy aanbeveling van 'n restaurant, Ilali, was uitstekend. Die enigste negatief van The Tops Guest House is dat daar baie trappe is en dat mense met knie-probleme dalk nie maklik tot bo sal kom nie. Dit word beslis nie The Tops Guest House genoem vir geen rede nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmari
The Tops Guest House
Goeiedag Juanita Dit was net so lekker vir ons om julle hier te hê. Ons probeer om vir almal te waarsku voor die tyd dat daar trappe is net vir ingeval, maar aan die ander kant, om 'n mooi uitsig te waardeer, moet 'n mens bietjie moeite doen. Hoop om julle gou-gou weer te sien. Almal by The Tops

Martin D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Puik. Lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmari
The Tops Guest House
Hi Martin Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat jy kon rus en die area geniet het. Hoop om jou binnekort weer te sien. Almal by The Tops.

Hilda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasties. Pragtige uitsig, netjiese kamers, die gasheer is besonder vriendelik en behulpsaam, en dra baie informasie oor aan gaste oor die kusdorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Awesome. Baie lekker, sal net die stort bietjie opgradeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmari
The Tops Guest House
Hi Ivan Dit was lekker om julle as gaste by ons te hê. Dankie vir jou terugvoering, ons sal daarna kyk. Groete Almy by The Tops

Corne F
1 nag
4.4
Jun 2024

Een nog oorslaap was rustig en goed, dankie. Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmari
The Tops Guest House
Hi Corne Ons is bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou spoedig weer te sien. Groete van almal by The Tops

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Dit is prentjiemooi by The Tops, die views is ongeëwenaar. Tops is amazing, gerieflik, amazing views, sentraal, naby restaurante, naby strand, geriewe is gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanmari
The Tops Guest House
Goeie dag Willem Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer by ons. Groete van almal by The Tops

Louis Jacobus R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike bestuurspan. Tom en sy vroutjie is baie vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig vanuit die kamer was asemrowend. Om dit te top was daar 'n loerie wat uit my vrou se hand geëet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmari
The Tops Guest House
Goeie dag, Louis. Baie dankie vir julle besoek aan The Tops. Ons is net so mal oor die Loeries, en al die ander voëltjies - hulle is soos ons familie. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons. Wildernis-groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0573b53ad297ea125489e791def87f5fdead880b4b7bed049686347a7d138692ca3e957d8006f49f13ef4165c2d7783d064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Hunts Lane Wilderness 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991896394584 22.575683815344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang