Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trade Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shortmarket-straat 55, Kaapstad-middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Trade Boutique Hotel bied pragtige selfsorgverblyf in Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, gesinne en sakereisigers.

Gaste kan tussen kamers en suites kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die gesinsuites het elk slaapplek vir 4 gaste. Kinders ouer as 12 jaar is welkom in die gesinsuites. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke suite het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke suite het 'n sitarea met sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die hotel het 'n swembad en kroeg op die dak en gaste kan die uitsig oor die stad hier inneem. Elke kamer word op 'n B&B-basis bespreek, behalwe die Gesinsuites.

Die hotel bied 'n restaurant, hysbak en veilige betaalde parkeerplek. Dit is 1,5 km vanaf die CTICC en Artscape, 3,5 km vanaf die V&A Waterfront en DHL Stadion, 5 km vanaf Tafelberg se kabelkarretjie en 6 km vanaf Kampsbaai se strand. Die verblyf is 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 86

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Shortmarket-straat 55, Kaapstad-middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shortmarket-straat 55, Kaapstad-middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbcb5154fc1c7fe12c1056b5adf6072ba71872acba398e3e4a9601407d00be573030dd35fa485aced4a4710a702ab6b751b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 55 Shortmarket Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.921431 18.418736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang