Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trailhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die gastehuis is op grondvlak en bied 3 individueel bespreekte, en suite-slaapkamers, met 'n see- of berguitsig. Die geriewe sluit 'n eetkamer in, wat deur al drie gastekamers gedeel word, het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, en breekware, asook 'n binnenshuise kaggel, wat gedeel word en dus vir alle kamers beskikbaar is. Daar is geen kombuis nie. Daar is buitebraai-areas in die tuin vir gaste om te gebruik. Kamers kan individueel bespreek word of al drie kamers in die gastehuis kan bespreek word om te verseker dat dit nie met ander gedeel word nie.

Daar is gratis WiFi, behalwe tydens beurtkrag. Laaibolletjies is in sommige van die ligtoebehore aangebring en 'n bykomende noodlig word in elke kamer voorsien. Ons het nie rugsteunkragfasiliteite vir die hele onderneming nie maar maak sover moontlik voorsiening vir noodsaaklikhede. Die Trailhouse akkommodeer ongelukkig nie troeteldiere nie.

Rod's Hiking Trail begin 50 m van die huis af en lei deur die hartjie van die Kaapse Blommeryk, die tuiste van een van die planeet se mees komplekse biodiversiteite en 'n Wêrelderfenisgebied, na die Harold Porter Botaniese Tuine met verskeie inheemse plante en doendinge.

Die gastehuis is naby die dorpskern en 'n hoofstrand, waar Oestervangers en baie ander seevoëls gesien kan word.

Bettysbaai en die omliggende area bied 'n aantal wonderlike doendinge en besienswaardighede. Dit is 'n paradys vir stappers met 'n magdom seelewe, voëllewe en plantspesies wat natuurliefhebbers lok. Baie fietsroetes word in die omgewing gevind. Wynlandgoedere, markte, plaasstalletjies, gholfbane, natuurreservate, ongerepte strande, ritslyn- en vlotvaartavonture, en The African Penguin Colony is van die plaaslike besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Trailhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Trailhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5178a33e8999bab2111e8abb20e9368bfe43b244ccb39f3a2180104a3fca9420cfea64505d569a4055f97635a86415ec92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2638 Pipe Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3543144 18.9030097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang