Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trailhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Gastehuis is op die grondverdieping en bied 3 en suite-slaapkamers wat apart bespreek word met 'n see- of berguitsig. Gaste deel 'n eetarea met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook 'n kaggel vir al die kamers en dit word met ander gaste gedeel. Hier is geen kombuis beskikbaar nie. Die buitebraai-areas is in die tuin. Kamers kan individueel, of al drie gelyk in die gastehuis bespreek word sodat dit nie met ander gedeel word nie.

Gratis WiFi is beskikbaar, maar nie gedurende beurtkrag nie. Herlaaibare ligte en ander noodligte word in elke kamer voorsien. Daar is nie 'n rugsteunkragstelsel beskikbaar nie, maar voorsiening word sover moontlik vir die noodsaaklikhede gemaak. The Trailhouse kan ongelukkig nie troeteldiere akkommodeer nie.

Rod se voetslaanroetes begin net 50 m van die huis af en lei deur die hartjie van die Kaapse Blommeryk, die tuiste van die mees komplekse bio-diversiteitsgebied ter wêreld, na die Harold Porter Botaniese Tuine met verskeie inheemse plantspesies en aktiwiteite.

Die gastehuis is naby die dorpskern en 'n hoofstrand, waar Oestervangers en baie ander seevoëls gesien kan word.

Bettysbaai en die omliggende area bied 'n aantal aktiwiteite en besienswaardighede. Dit is 'n stappersparadys met heelwat marinelewe, voëllewe en plantspesies wat natuurliefhebbers sal lok. Daar is ook vele fietsryroetes in die omgewing. Die area het wynlandgoedere, markies, plaaswinkeltjies, gholfbane, natuurreservate, ongerepte strande, ziplyn- en vlotvaart-avonture en 'n Afrika-pikkewynkolonie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Trailhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Trailhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5178a33e8999bab2111e8abb20e9368bfe43b244ccb39f3a2180104a3fca9420cfea64505d569a4055f97635a86415ec92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2638 Pipe Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3543144 18.9030097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang