Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Train

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lizle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtig en smaakvol. Dit was die heerlikste oorslaapplekkie in een van die mooiste klein dorpies in ons land. Die natuurskoon en rustigheid. Ons verblyf was smaakvol en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful and unique! What a wonderful and unique stay in a lovely town. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

‘n unieke en onvergeetlike ervaring! Dit was werklik ‘n unieke en onvergeetlike ervaring! Om in The Train te bly was soos om terug te stap in tyd terwyl jy moderne geriewe geniet. Die aandag aan detail was indrukwekkend en het ‘n warm en uitnodigende atmosfeer geskep. Die uitsig vanaf The Train was eenvoudig asemrowend. Ons het soggens rustig koffie op die platform geniet, terwyl ons die natuurskoon deurgeweek het. Die ontvangspersoneel was vriendelik en behulpsaam. Hulle was altyd beskikbaar om ons vrae te beantwoord en hulp te verleen wanneer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Treinverblyf in Wakkerstroom. Die plek het dadelik my oog gevang toe dit gelys was en dit was puik. Die detail is daar, asook alles wat jy nodig het. Skoon, goed toegerus met alles wat jy nodig het. WiFi baie goed, ek kon vergaderings bywoon sonder 'n probleem. Die krag en water was wel af in die dorp, maar dit was buite die gasvrou se beheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skitterend en orgies. Gemaklik met al die geriewe tot jou beskikking! Netjies en prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties! Skitterende akkommodasie en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

'n Heerlike ervaring wat luukse treinreis oproep. Wat 'n heerlike ervaring! Die trein is pragtig toegerus en die tema van spoorweë is pragtig deurgevoer. 'n Koningsgrootte bed en goeie linne het die stil nagte nog beter gemaak. Die kombuis is goed toegerus en mens het alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek. Uitsigte van die (stoepie) is oneindig vreedsaam. Kombineer die goeie verblyf met die vriendelikheid van die dorp se mense en jy het 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning accommodation. An amazing place, unique with a stunning view and beautifully finished with everything you need! Best location, close to restaurants and the hides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Aangenaam verras, heerlik gebly en het die rustigheid van Wakkerstroom geniet. Ek en my man het Wakkerstroom besoek vir my verjaarsdag. Die verblyf was ongelooflik, presies wat ons verwag het. Ruim, prakties, goed geleë, vriendelike mense. Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Asemrowend, uniek. Definitief, uitstekende ligging van trein.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ec6f298bcdfa8df5af3473e2707fcda6254498c162e5b4c31ee12a42f311ae8fd72d27c31bb711d6cc3013825ad91408ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.353943962156 30.139471058197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang