The Tram Stop
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Respek asb. die woonstel en inhoud en rapporteer enige breekskade onmiddellik aan die eienaar sodat dit voor die volgende gaste reggemaak kan word.
Gaste sal dienooreenkomstig gehef word.
Geen kinders of troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Rook word op die balkon toegelaat.
Geen geraas, partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabriere-straat, Village Artisan 77b, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap