The Tranquil Guest Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lara L - Jun 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerHester D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik, gemaklik en baie veilig.
Ernst L - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek.
Ineke K - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, pragtig en naby aan als.
Marlene L - Aug 2023
Algehele gradering
Beste in Bloem.
Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hennie, jy en Christa was wonderlike gaste.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Moet nie verder soek nie.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Liewe Johan
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê, lieflike mense.
Ek hoop Ladybrand was alles wat jy wou sien en beleef.
Mooi loop,
Sharon
Lindsay L - Jan 2023
Algehele gradering
Gem of a stay!
Madie O - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf!
Arno V - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek en die heerlikste ontbyt gehad die oggend, met die lekkerste koffie!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Arno, dit was so 'n plesier om julle te ontvang.
Julle was droom gaste om te hê!
Mooi loop
Cornelia S - Des 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Elaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantastiese oornag akkomodasie!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Elaine, dit was 'n absolute plesier om julle oor te hê. Julle is pragtige mense.
Tot ons weer sien
Groete
Heike H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlikke plekkie in rustige ligging!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Liewe Heike, julle was wonderlike gaste om te leer ken. Ons sien uit om julle weer oor te hê.
Myra V - Jan 2022
Algehele gradering
Aangename, rustige atmosfeer met vriendelike gasheer en gasvrou.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hallo Petrus
Dit was wonderlik om julle te ontmoet. So baie dankie vir julle terugvoer.
Mooi loop
Sharon
Marne B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, veilig en vriendelike mense!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Marne, dit was so 'n vinnige kuiertjie.
Mooi loop
Gary W - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice location, far from the madding crowd. Spacious, comfortable and quiet.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
It was lovely meeting you and hosting you! Take care
Carlien W - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf en vriendelike diens.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Liewe Carlien,
Dit was wonderlik om julle by ons te verwelkom!
Julle was top gaste om te hê.
Mooi loop,
Sharon.
Rulize V - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf, vriendelike mense, mooi, veilige omgewing.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg on julle te ontmoet. Hoop julle vakansie was top!
Cilmie G - Sep 2021
Algehele gradering
Perfeksie!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Bianca, dit was net 'n absolute plesier om jou by ons oor te hê. Jy is 'n droom van 'n gas. Ons sien uit om jou weer te sien.
Judith K - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hallo Judith,
So baie dankie vir jou mooi resensie.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Sharon
Ann C - Feb 2021
Algehele gradering
Werklike Vrystaatgasvryheid.
Wilma D - Feb 2021
Algehele gradering
Friendly.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hallo Wilma,
So baie dankie vir jou gradering.
Waardeer dit ongelooflik baie.
Mooi week vir jou.
Mauritz B - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, veilige omgewing en top akkommodasie.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
So baie, baie dankie Mauritz!
Niel C - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid! Baie tuis gevoel. Pragtige badkamer, snoesige bed, heerlike ontbyt en goeie privaatheid. Die hondjies is ook baie oulik!
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hallo Niel,
So dankie vir ons mooi resensie.
Waardeer, mooi week vir jou.
Armand B - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en spesiaal.
The Tranquil Guest Room se terugvoer
Hallo Armand,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Waardeer vir jou.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang