Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tranquil Guest Room

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was spoggerig. Dit was perfek. Hulle is baie vriendelik, gasvryheid en behulpsaam. Die bed is skoon en die kamer netjies. Daar is geen slegte reuke of negatiewe nie. Die swembad is skoon en die tuin netjies wat wys dat alle aspekte van die plek na gekyk word. Die plek het my baie beïndruk. Ek sal / het die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Tranquil Guest Room
Monique en Manie was 'n plesier om te ontmoet. Hulle is vriendelik, energiek, kommunikeer baie goed en het alles netjies gelos. Ons wens hulle alle sterkte toe met die nuwe avontuur in Nederland en sou hulle graag weer in die toekoms wou ontvang.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvry, netjies, veilig, 10/10. Ongelooflike mooi verblyf in 'n rustige, veilige estate. Sharon gaan die ekstra myl om ons welkom te laat voel. Wens ons kon langer bly en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lovely overnight stay. Lovely hosts. We had an amazing stay at The Tranquil Guest Room. The perfect stay for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik rustig! Dit was mooi en netjies! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Home away from home. All the comforts of home away from home. The host was very hospitable and caring. The bed was extremely comfortable with luxurious linens, and the room well equipped with a hairdryer, electric blanket, microwave, fridge, teas, coffee (instant and espresso), fresh milk, and rusks. Safe and secure parking and location. If I had to provide constructive feedback, I would ask for bottled 'still' drinking water, as all the bottles of water in the room and fridge were sparkling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, gerieflik, gemaklik en baie veilig. Ongelooflike lekker blyplek, die ruim vertrekke het my beïndruk, so ook die dekor! Die bed slaap heerlik en die lugversorging en Nespresso-masjien was 'n groot bonus. Dit was vreeslik warm, en daar was heerlike yskoue water in die yskas. Het alreeds weer bespreek! Een dierbare gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst L
1 nag
5.0
Feb 2024

Perfek. Baie netjies en die gasvryheid was uit die boeke! Sal vir seker aanbeveel. Sal hoop daar is 'n kamer beskikbaar elke keer wanneer ek Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilig, pragtig en naby aan als. 'n Pragtige en rustige plek in 'n ongelooflik mooi en veilige estate. Ons is vriendelik ontvang, vooraf presies verduidelik wat om te doen. Ons gasheer se aanbeveling waar om te gaan eet was "spot-on". Ons gaan beslis weer daar bly! Die verwelkoming van die 4-voet kinders was onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Ons moes oorslaap op die lang pad - veilig gevoel sowel as gemaklik. Was 'n rustige verblyf vir een nag. Gasvrye ontvangs gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bad25ecbd03a4a07668d0926f281bac6e7e8b493b217ae64556716f69801ec57f8a9b1bba6c9fb1ed69fbe4267555e1d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Swartwitpens Circle Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.049960360103 26.184967939029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang