Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tranquil Guest Room

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lara L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Home away from home. All the comforts of home away from home. The host was very hospitable and caring. The bed was extremely comfortable with luxurious linens, and the room well equipped with a hairdryer, electric blanket, microwave, fridge, teas, coffee (instant and espresso), fresh milk, and rusks. Safe and secure parking and location. If I had to provide constructive feedback, I would ask for bottled 'still' drinking water, as all the bottles of water in the room and fridge were sparkling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, gerieflik, gemaklik en baie veilig. Ongelooflike lekker blyplek, die ruim vertrekke het my beïndruk, so ook die dekor! Die bed slaap heerlik en die lugversorging en Nespresso-masjien was 'n groot bonus. Dit was vreeslik warm, en daar was heerlike yskoue water in die yskas. Het alreeds weer bespreek! Een dierbare gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst L
1 nag
5.0
Feb 2024

Perfek. Baie netjies en die gasvryheid was uit die boeke! Sal vir seker aanbeveel. Sal hoop daar is 'n kamer beskikbaar elke keer wanneer ek Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilig, pragtig en naby aan als. 'n Pragtige en rustige plek in 'n ongelooflik mooi en veilige estate. Ons is vriendelik ontvang, vooraf presies verduidelik wat om te doen. Ons gasheer se aanbeveling waar om te gaan eet was "spot-on". Ons gaan beslis weer daar bly! Die verwelkoming van die 4-voet kinders was onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste in Bloem. Baie netjiese, ruim gastehuis in 'n baie mooi omgewing. Sal enige tyd weer by die gastehuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons het heerlik gekuier. Baie mooi, vriendelike diens en ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Tranquil Guest Room
Hennie, jy en Christa was wonderlike gaste. Ons sien uit na julle volgende kuier. Mooi bly.

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Moet nie verder soek nie. Amazing. Van inklok tot huis toe gaan. Groot, pragtige, privaat plek. Silwerskoon, lieflike tuin en binne 'n veilige estate. Maklik om te kry, naby die snelweg en lekker restaurante. Die gasvrou is so vriendelik. Moet nie eers verder soek nie. Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Tranquil Guest Room
Liewe Johan Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê, lieflike mense. Ek hoop Ladybrand was alles wat jy wou sien en beleef. Mooi loop, Sharon

Lindsay L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gem of a stay! Really felt at home. Lovely personal touches - flowers, rusks, chocolates. Very comfortable bed and all in a beautiful garden setting with pool! We also did a lovely walk on the estate where we were lucky enough to see some beautiful buck. Definitely worth a stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Perfekte oornag verblyf! Die verblyf is in 'n pragtige sekuriteitskompleks! Veiligheid is uitstekend! Ongelooflik rustig en stil! 'n Klein winkelsentrum is net buite die hek van die kompleks. Baie gerieflike verblyf! Die gasvrou is fantasties! Sy is super vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arno V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Ongelooflike mooi plek en die heerlikste ontbyt gehad die oggend, met die lekkerste koffie! Baie mooi kamer en moderne badkamer. Daar was vir ons koekies en beskuit gelos vir koffie. Gasvrou was baie vriendelik! Daar is 'n inkopiesentrum naby met winkels en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Tranquil Guest Room
Arno, dit was so 'n plesier om julle te ontvang. Julle was droom gaste om te hê! Mooi loop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bad25ecbd03a4a07668d0926f281bac6e7e8b493b217ae64556716f69801ec57f8a9b1bba6c9fb1ed69fbe4267555e1d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Swartwitpens Circle Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.049960360103 26.184967939029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang