The Tranquil Guest Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tranquil Guest Room is in die Groenvlei en Emoya-omgewing, in die noordelike buitewyke van Bloemfontein geleë.
Hierdie kamer is elegant versier en het sy eie privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, kaste en 'n badkamer met 'n bad, stort (met 'n glasdak), wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n slim-TV teen die muur. Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Die kamer lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en 'n swembad.
Die landgoed is naby die natuur, maar ook lekker naby die stad geleë. Wild wei vry langs die huise en stap- en bergfietsroetes is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Tranquil Guest Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang