Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tranquil Guest Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tranquil Guest Room is in die Groenvlei- en Emoya-area, aan die noordelike buitewyke van Bloemfontein geleë.

Hierdie kamer is elegant versier en het sy eie privaat ingang. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en kasspasie. Die badkamer het 'n bad, stort (met 'n glasdak), 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Daar is ook 'n slim-TV. Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Die kamer lei na 'n lieflike patio met buitesitplek wat oor die tuin met 'n swembad uitkyk.

Die landgoed is naby die natuur maar met die gerief van die stad net om die draai. Wild loop wild langs die huise met voetslaan- en bergfietsroetes wat op versoek beskikbaar is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elizma V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig! Dit was mooi en netjies! Baie dankie!
Nov 2024
Lara L
5.0
Home away from home. All the comforts of home away from home. The host was very hospitable and caring. The bed was extremely comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, gerieflik, gemaklik en baie veilig. Ongelooflike lekker blyplek, die ruim vertrekke het my beïndruk, so ook die dekor! Die bed slaap heer...
Sien meer
Mrt 2024
Ernst L
5.0
Perfek. Baie netjies en die gasvryheid was uit die boeke! Sal vir seker aanbeveel. Sal hoop daar is 'n kamer beskikbaar elke keer wanneer ek Bloemfont...
Sien meer
Feb 2024
Ineke K
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, pragtig en naby aan als. 'n Pragtige en rustige plek in 'n ongelooflik mooi en veilige estate. Ons is vriendelik ontvang, vooraf presies verdu...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Tranquil Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bad25ecbd03a4a07668d0926f281bac6e7e8b493b217ae64556716f69801ec57f8a9b1bba6c9fb1ed69fbe4267555e1d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Swartwitpens Circle Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.049960360103 26.184967939029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang