Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tredenham Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Martin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n besondere ervaring vir ons albei. Sal weer daar wil oorbly. Groot gerieflike kamer met al die nodige geriewe. Parkering veilig en 15m weg. Uitstekende aandete en ontbyt. Omgewing pragtig en doeltreffend. Uitstekende diens. Beslis nommer een vir volgende bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag
5.0
Mei 2023

Uitstekend geplaas, veilig met wonderlike diens en 'n goeie restaurant. Uitstekend geplaas vir reisigers - naby aan die N1 met 24-uur diens. Baie veilig in 'n sekuriteitskompleks. Goeie waarde vir geld en 'n uitstekende restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina V
1 nag
5.0
Feb 2023

Brilliant place end-to-end. The staff are helpful, friendly and knowledgeable, the rooms are super - will definitely use again. So easy to get to when travelling between Western Cape and Gauteng - quick nip off the freeway and you're there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Die kamer was ongelooflik mooi en ruim. Ons het die verblyf baie geniet. Dit was ons laaste aand van 'n 13 dae reis. Dit is 'n hotel, so 'n mens sou verwag dat iemand sou help met bagasie, maar dit was nie aangebied nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekende oornagverblyf naby die N1 met heerlike etes. Tredenham is een van daardie min verblyfplekke landwyd wat werklik hoë standaarde te alle tye handhaaf en dit op 'n manier aanbied wat jou laat goed voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Heerlik, gerieflik & voel tuis. Naby hoofweg, perfek geleë vir 'n pitstop van die Kaap terug huistoe. Die restaurant lewer top gehalte kos. Regtig 'n heerlike vinnige kuier gewees met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sulize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stunning! Regtig lekker gebly, vriendelike diens, heerlike ontbyt, veilig en maklik om te vind! Sal definitief weer gaan! Baie dankie aan die hele span! Topklas-diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Lovely place. The room was very nicely laid out and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Wat 'n verrassing. Colesberg het my begin teleurstel en ek soek al geruime tyd vir veilige, rustige en lekker verblyf voor en na Colesberg op die N1. Tredenham het plek gekry op my lys van voorkeurverblyf. Alles positief en nog meer so. Die enigste aspek wat tekort skiet is beligting op hulle trappe en gange wat snags onwettiglik, uit 'n veiligheidsoogpunt, afgesit word. Dit nog sonder enige noodligte of aanduiding waar die ligskakelaars is. My vrou het vroegoggend met ons vertrek in die donkerte 'n trap misgetrap, geval en kon baie seer gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Eerste keer. Sal definitief weer kom. Groot bederf. Goeie ligging. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chrizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Erfdeel 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmI3ZDgxLTM0MzctNDQwNy1iYWJhLTA4YmQ0MGU1MTdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate Tredenham Hill 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051137 26.229452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang