Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tredenham Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Erfdeel 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tredenham Boutique Hotel is op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Bloemfontein. Dié hotel is ideaal vir mense wat op soek smag na 'n vakansie- of sakewegbreek.

Ons het 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamerkategorie kan vir verblyf, B&B of B&B en aandete bespreek word. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, 'n espressomasjien, kluis, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, en ander luukshede.

'n Paar van die kamers het verhitte handdoekrelings en ondervloerverhitting. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Hierbenewens het die hotel ook 'n kroeg, biblioteek en gastesitkamer.

The Tredenham Boutique Hotel het ook konferensiegeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Martin F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n besondere ervaring vir ons albei. Sal weer daar wil oorbly. Groot gerieflike kamer met al die nodige geriewe. Parkering veilig en 15m weg. ...
Sien meer
Mrt 2024
Tom L
5.0
Uitstekend geplaas, veilig met wonderlike diens en 'n goeie restaurant. Uitstekend geplaas vir reisigers - naby aan die N1 met 24-uur diens. Baie veil...
Sien meer
Mei 2023
Nina V
5.0
Brilliant place end-to-end. The staff are helpful, friendly and knowledgeable, the rooms are super - will definitely use again. So easy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Tom L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornagverblyf naby die N1 met heerlike etes. Tredenham is een van daardie min verblyfplekke landwyd wat werklik hoë standaarde te alle tye...
Sien meer
Jan 2023
Donette S
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik, gerieflik & voel tuis. Naby hoofweg, perfek geleë vir 'n pitstop van die Kaap terug huistoe. Die restaurant lewer top gehalte kos. Regtig 'n ...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chrizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenheid 4, Erfdeel 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Tredenham Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Erfdeel 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmI3ZDgxLTM0MzctNDQwNy1iYWJhLTA4YmQ0MGU1MTdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate Tredenham Hill 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051137 26.229452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang