The Tree House Coffee Shop and Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders onder 5 jaar, en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die oop badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n tweeplaatgasstoof, broodrooster, ketel, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuisie. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n eetarea met 2 stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Kinders is welkom indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar kan in hul eie kamers geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Koffiestasie met koffie, filterkoffie, dompelpot, rooibostee, vyfrosetee, melk, suiker en beskuit is ook beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele, 'n gemakstoel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar kan in hul eie kamers geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien dit vooraf gereël word. Die oopplan-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Koffiestasie met koffie, filterkoffie, dompelpot, rooibostee, vyfrosetee, melk, suiker en beskuit is ook beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele, 2 gemakstoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar kan in hul eie kamers geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders onder die ouderdom van 12. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die oopplan-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Koffiestasie met koffie, filterkoffie, dompelpot, rooibostee, vyfrosetee, melk, suiker en beskuit is ook beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Kinders word deur 'n vooraf reëling teen 'n addisionele koste van R100.00 per kind geakkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar kan in hul eie kamers geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Koffiestasie met koffie, filterkoffie, dompelpot, rooibostee, vyfrosetee, melk, suiker en beskuit is ook beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met 2 stoele, rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar kan in hul eie kamers geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charter-straat 40, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang