The Tree of Idleness Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Tree of Idleness Guesthouse is in die kusdorpie Southbroom en bied gerieflike verblyf aan gesinne, paartjies en oornaggaste.
Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis en woonstelletjie. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die woonstelletjie beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofhuis en woonstelletjie is ingerig met selfsorggeriewe.
Die groot tuin het 'n vuurput waar gaste kan sit en ontspan en malvalekkers rooster. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit, onder andere, duik by Protea Banks, perdry, visvang, branderplankry, 'n Zipline, begeleide staproetes, en vierwielmotorfietsritte in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang