Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trout Pod

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë op 'n krans in die Witzenberg, met 'n uitsig oor die Olifantsrivier, bied hierdie ongelooflike off-the-grid Trout Pod vliegvissers die droombestemming om vir bruinforel in die Wes-Kaap te hengel.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die toilette loop op 'n septiese tenkstelsel, en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die knus sitarea wat uitloop op die patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n houtvuur-bubbelbad wat oor die lieflike omgewing uitkyk.

Die kothuis is ontwerp om in te meng met die omgewing, weg van die besige stad, en is nie toegerus met 'n TV, Wi-Fi, of selfoonsein nie. Gaste kan in die slaggat-swembad langs die rivier afkoel en is welkom om vang-en-losvlieghengel of selfs voëlkyk te doen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The Trout Pod
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Coll Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Trout Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f33b27d31f21d87891f8cb8bf5c6e1e40ea6674ddcfa244ce83111cce66b0227bad6c27aaafdf63b3b0d7ca5ce6421bd36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Witzenberg Valley Road Visgat Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.062208865867 19.213437212303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang