The Trout Pod
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Trout Pod is op 'n krans in die Witzenberg met 'n uitsig oor die Olifantsrivier, en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is ideaal vir kunsvlieghengelaars om bruinforel in die Wes-Kaap te vang.
Dié kothuis het sonpanele, bied slaapplek aan 4 gaste, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en wasbak. Die toilette werk met 'n septiese tenkstelsel, en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die knus sitarea ontspan. Dit lei na die stoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n houtvuurwarmbad met 'n lieflike uitsig oor die omgewing.
Die kothuis het nie 'n TV, WiFi, of selfoonsein nie. Gaste kan in die plonspoel langs die rivier afkoel, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis of selfs voëlkyk geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Coll Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Gaste dink The Trout Pod het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang