The Tuscan Garden
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Titanrylaan 34, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tuscan Garden is in Newcastle in die aanloklike, noordelike gedeelte van KwaZulu-Natal. Die gastehuis is deur die eienaars se reise deur die ou tuine in Italië geïnspireer en dien as die ideale basis vanwaar die kostelike dorpie se geriewe en besienswaardighede verken kan word.
The Tuscan Garden beskik oor 3 individueel en smaakvol versierde suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke suite het antieke meubels en 'n en suite-badkamer. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond in. 'n Deur lei na die stoep wat 'n buitetafel met stoele het.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n leeskamer met gratis Nespresso-koffie, 'n gedeeltelik-verhitte swembad met sonstoele, 'n kuierarea met braaigeriewe, en goedversorgde tuine waardeur gaste kan stap. Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Dwarsdeur die tuin is versteekte hoekies waar gaste na voëlsang kan luister. Gaste kan by die buite-kuierarea of langs die swembad ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Titanrylaan 34, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Titanrylaan 34, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal