Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tweni Waterfront Gaste Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Lindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Delightful and great value. Service was brilliant. Lovely linen sheets. Some towels are getting on the 'need to retire' side. Mega generous space in the 2-bedroom unit - way bigger than expected, safe, and secure. Great value - a real gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitty B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2023

Tevrede. Ons was net daar vir oornag geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Odette D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Pleasant. Spacious rooms. Friendly hostess. Assisted us on short notice. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Caley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Thank you for an awesome stay. Will definitely consider coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Thank you very much appreciated.

Roelf S
1 nag
3.6
Aug 2019

Aangenaam vir een aand. Kamer baie basies. Kan help om twee klein matjies aan beide kante van die bed neersit. Daar was geen prop in die wasbak nie! Die trappies na die boonste verdieping baie steil en sonder enige handreling. Voel baie onveilig om daarop te gaan. Anders nie te sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Dit was baie lekker behalwe vir die klein dingetjies wat kan verbeter. Daar was nie tee of vars melk in die kamer nie. Die kamer is nie gehoorgestremvriendelik nie, aangesien die sub-titles van die TV weggesteek was deur die hoek van die area waarop die TV staan. Ons het ook die standaard hotelkamer bespreek, maar die twin hotelkamer gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2016

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

Dit was spesiaal en rustig weg van al die gejaag van die stadslewe. Die uitsigte is wonderlik, die natuurskoon asemrowend. Die atmosfeer is net reg vir 'n wegbreek van die daaglikse roetine. 'n Kort entjie se stap na die see is net wat jy nodig het om die omgewing te bewonder. Dit is inderdaad 'n rustige plekkie vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Hi Daar , Ek is so bly dat julle n rustigge verblyf gehad het en hoop regtig om julle weer te verwelkom by ons :) Dawn Nel The Tweni Waterfront Guest Lodge

Henry D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2015

Die eenhede is baie gerieflik en netjies. Ons het heerlik gekuier in 'n vakansie atmosfeer en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Hi daar . Dit was n absoluut Plesier om jou Familie by ons te verwelkom en sien uit om julle weer binnekort te kan sien hier by die Tweni Waterfront Gaste Huis :) Vriendelikke Groete ' Dawn Nel The Tweni Waterfront Guest Lodge

Jabulani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2015

The most spectacular view and location. See the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Hi there , It was such a pleasure to have accommodated you and your lovely Family and Hope to see you very soon in the very near Future :) Kind Regards Dawn Nel Thw Tweni Waterfront Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec6fb4d5f7148d232d7e5d8c91e42989dcaaae1d1a15fc9db042c7255bf55660137249a03045340f506410b5020efffcb23c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Casurina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.70505450699 30.482296943665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang