Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tweni Waterfront Gaste Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lindy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy P

Delightful and great value.

Service was brilliant. Lovely linen sheets. Some towels are getting on the 'need to retire' side. Mega generous space in the 2-bedroom unit - way bigger than expected, safe, and secure. Great value - a real gem!

Kitty B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kitty B

Tevrede.

Ons was net daar vir oornag geriewe.

Odette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Odette D

Pleasant.

Spacious rooms. Friendly hostess. Assisted us on short notice. Would recommend.

Caley G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caley G

Thank you for an awesome stay.

Will definitely consider coming again.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Thank you very much appreciated.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Roelf S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf S

Aangenaam vir een aand.

Kamer baie basies. Kan help om twee klein matjies aan beide kante van die bed neersit. Daar was geen prop in die wasbak nie! Die trappies na die boonste verdieping baie steil en sonder enige handreling. Voel baie onveilig om daarop te gaan. Anders nie te sleg nie.

Karina B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina B

Dit was baie lekker behalwe vir die klein dingetjies wat kan verbeter.

Daar was nie tee of vars melk in die kamer nie. Die kamer is nie gehoorgestremvriendelik nie, aangesien die sub-titles van die TV weggesteek was deur die hoek van die area waarop die TV staan. Ons het ook die standaard hotelkamer bespreek, maar die twin hotelkamer gekry.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Melvin D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvin D

Dit was spesiaal en rustig weg van al die gejaag van die stadslewe.

Die uitsigte is wonderlik, die natuurskoon asemrowend. Die atmosfeer is net reg vir 'n wegbreek van die daaglikse roetine. 'n Kort entjie se stap na die see is net wat jy nodig het om die omgewing te bewonder. Dit is inderdaad 'n rustige plekkie vir ontspanning.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Hi Daar ,
Ek is so bly dat julle n rustigge verblyf gehad het en hoop regtig om julle weer te verwelkom by ons :)
Dawn Nel
The Tweni Waterfront Guest Lodge

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Henry D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D

Die eenhede is baie gerieflik en netjies.

Ons het heerlik gekuier in 'n vakansie atmosfeer en sal definitief weer gaan.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Hi daar .

Dit was n absoluut Plesier om jou Familie by ons te verwelkom en sien uit om julle weer binnekort te kan sien hier by die Tweni Waterfront Gaste Huis :)
Vriendelikke Groete '
Dawn Nel
The Tweni Waterfront Guest Lodge

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Jabulani M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulani M

The most spectacular view and location.

See the stars.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Hi there ,
It was such a pleasure to have accommodated you and your lovely Family and Hope to see you very soon in the very near Future :)
Kind Regards
Dawn Nel
Thw Tweni Waterfront Guest Lodge

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Jacques B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Very good, willing to assist in any way

Very accommodating, good communication. Good value for money.

Pieter V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

It was awesome and great value for money.

I arrived at the guest house in the afternoon, a bit later than anticipated due to traffic hold ups. Dawn from the guest house called to enquire if everything was in order with the booking and assured me that every thing was in order at their side and that I should have a safe journey and drive safely. This proves that they really go the extra mile for their clients.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Hi there ,

it was such a pleasure accommodating you and your lovely wife :) I really do Hope to see you soon in the very near future .

Kind Regards
Dawn Nel
The Tweni Waterfron Guest Lodge

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Janine P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

One of the most comfortable and cleanest budget accomodations I've stayed at.

My impression was good and it started a day before when I received a courtesy call to confirm my booking and check on my eta. The staff were friendly on arrival, room clean, fridge, kettle fan all worked perfect, towels and pool clean. Location close to the beach, with a lovely restaurant on site. Could do with a bit more water pressure for the shower. Absolutely enjoyed the place and will keep it in mind when in that area again.

Pierre D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D

Ons het laatmiddag arriveer, is baie vriendelik ontvang deur Dawn en is na ons kamer geneem.

In vergelyking met ander gastehuise vir dieselfde fooi, het Tweni tweede gekom. Waar daar werklik niks fout was nie, was daar ook geen teken van daardie klein bietjie ekstra sorg wat die besoeker laat wens dat hy langer kan bly nie. Die tekens tot besparing is té duidelik sigbaar. Daar was egter niks fout met die heerlike warm water in die stort nie en alhoewel klein, was die kamer vars en niks het kortgekom nie. Die ontbyt was ook voldoende en die dame in die eetkamer baie vriendelik.

The Tweni Waterfront Gaste Lodge se terugvoer

Hi Daar ,

Dit was so lekker om julle te kan ontmoet en Hoop regtig ons sien julle sommer baie vining :)

Vriendelikke Groete
Dawn Nel
The Tweni Waterfront Guest Lodge

The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Thulas Y - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulas Y

It was an awesome experience

They just have to fix kitchen balcony window (I forgot to tell them during my stay). Otherwise, Tweni Lodge is a home away from home. Thumbs up!

Percy Z - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Percy Z

It was enjoyable to stay at Tweni Guest Lodge

Inside very clean. Outside needs a little attention. If we can get TV remote controllers it will be very appreciated. Otherwise its nice and safe to stay at Tweni Guest Lodge.

Zime K - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Zime K

Place was cool and relaxed, with lovely surroundings.

It is a must-visit place, I really did enjoy my stay. Staff were so friendly and welcoming. Place was clean all times. Eco-friendly environment, though I was a bit worried about safety.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec6fb4d5f7148d232d7e5d8c91e42989dcaaae1d1a15fc9db042c7255bf55660137249a03045340f506410b5020efffcb23c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Casurina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.70505450699 30.482296943665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang