Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ultimate Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Shirley S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Soos huis. Skoon en perfek en kos heerlik! Ons sales team kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie. Hulle is so goed ontvang. Kamers was kraakvars en skoon en die kos was uit die boonste rakke. Julle is die beste! Sien julle gou weer en dankie dat julle so goed vir ons span was. Ons is dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makhado N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Peaceful, relaxing and serene. Our stay was what we expected: peaceful, relaxing and serene. The lodge is near the main road (N1), making it accessible and convenient for drivers in sedans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
The Ultimate Lodge
Good day Thank you for the amazing review that you left us. We hope to see you soon. Kind regards Johan Potgieter (Manager)

Ithuteng M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The self catering unit (leopard cottage) has everything, rooms are clean. Beautiful stay. Nice location with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshilidzi R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Twas awesome. Twas alright, it was cool, they met my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

I enjoyed my stay. Our stay was fine. I was just disappointed when I was offered a cottage I didn’t book. I was given lame reasons for not getting the cottage I had booked, only to find that it was given away to other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sibongile M
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2023

Not bad at all. Just disappointed by the electricity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik en asemrowend tussen die berge. Ons het baie lekke geslaap by Ultimate Lodge. Ek sal net graag wil sien dat daar voorsiening getref word vir loadshedding. Dalk solar-liggies in die paadjies of iets. Ons het bietjie gesukkel om ons kothuis te vind in die donker toe ons die aand terug gekom het. Verder was die diens vriendelik en dit is baie mooi tussen die berge. Ek wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac B
1 nag
5.0
Sep 2022

Dis n lekker plek om oor te bly. Die ligging binne die Soutpansberge is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Puik akkomodasie en geriewe. Ultimate Lodge se personeel is almal baie vriendelik ons het met 'n vragmotor gegaan en is baie vriendelik en behulpsaam verwelkom. Die akkommodasie is ook baie netjies en skoon. Die restaurant se kos kan ons ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Netjies, veilig en lekker kos. Stil en pragtige uitig. Netjies en skoon. Gerieflike ligging. Vriendelike diens. Die lekkerste kos. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluegumspoorweg BP 19, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10be87a82481e8b392fc18468b32ce2480c0f080d38b85171de96c390f2bc00b19fe238cbb5c49878f314c04d8dbb1f709e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 BP 19 Bluegumspoort Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.983839194466 29.913435280323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang