Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Upper Haus

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chelcea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir The Upper Haus
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elizabeth T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. So graag langer wou bly.

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Robert R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert R

Ons het veilig gevoel en alles was netjies en skoon.

Goeie dag, ons het lekker gekuier alhoewel daar paar dinge: bv. 5de vloer sonder hysbak, ons het dit nie geweet nie. Die adres was moeilik aangesien ons nie geweet het die gebou het 'n ander naam nie. Sondagoggend moes ons baie vroeg weer ry en daar was nie krag op die meter gelaai nie, so maw geen ligte, dit was donker, ons moes met die trappe met rystasse af. 'n Bedlampie sou ook 'n klein luuks gewees het. Geen TV kanale nie, niks was gekoppel nie. Andersins is die uitsig pragtig en alles was baie netjies.

Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bowwood-weg, Claremont, Upper Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e508006f06a0d952fee7c315e134bad78b6c0120295bfc1c7ba7b3b9780cd40d92ca05133fa4b43ae2831f1fdc2c80273fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Bowwood Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -33.984234732639 18.463149368763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang