Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Valley Guest House and Conference Centre

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 18 resensies vir The Valley Guest House and Conference Centre
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rosa J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa J

Baie skoon.

Baie skoon en vriendelike staf.

Boipelo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo K

Hospitable.

Staff was friendly and helpful. Rooms were out of this world.

Corne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Fantasties.

Vriendelike diens en hul is baie behulpsaam. Was baie lekker sal hul definitief aanbeveel. En as ons weer daardie kant toe gaan, sal definitief weer daar bly.

Sarel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C

Die mense was baie vriendelik. Tracey het ons vriendelik ontvang en ons op ons gemak laat voel.

Dit was soos my huis weg van die huis af. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir alles.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marc H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marc H

Die perseel is netjies en skoon, maar kort baie onderhoud en opgradering. Ek kan beslis nie kla oor enigiets nie. Eienaar het duidelik 'n visie en 'n plan, maar het nie die geld om dit nou al te laat gebeur nie.

Ek het lekker gebly vir twee nagte, en het nie kortgekom aan enigiets noemenswaardigs nie, en ek wens die eienaar alle geluk toe met sy/haar planne. Ek sal julle waarskynlik weer sien vir 'n volgende verblyf. Intussen, hou vol, hou moed, en maak julle drome en planne waar.

Rosa J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rosa J

Nie soos op die foto's.

Jacuzzi werk nie. Parkering is 'n probleem. Kon nie op bed slaap, moes 1 enkelbed deel met my man.

Christelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christelle L

Baie teleurstllend. Geplaas by Bogato B&B wat baie vuil was.

Teleurstellend dat die verblyf ons dubbel gekos het. Ons was deur The Valley geboek by Bogato B&B. Ons moes 18:00 Vrydag 24 Maart rondry en soek vir 'n geskikte blyplek. Sal graag my geld wil terugkry. As 'n professionele persoon wat baie van oornag-akkommodasie gebruik maak, was hierdie werklike swak diens.

Hanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S

Baie lekker gewees en baie rustig.

Dit was baie stil en rustig. En privaat.

Charles D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D

Baie stil area.

Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Charles P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles P

Rustig en stil.

Ons het net oornag verbly gesoek oppad na 'n verdere bestemming. Pietermaritzburg was nie ons eindbestemming nie. Die verblyf was dus baie ver uit ons pad uit.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jamilee R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jamilee R

Nice people, but not safe.

General health and safety is a a big concern. No pool cover or safety railing at the pool.

Yolande B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Waarde vir geld

Ek moes die plekkie vir 'n span van ons boek. Hulle was baie gelukkig met die vriendelike ontvangs en was net vol komplimente vir The Valley Guest House and Conference Centre.

Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Great.

Peaceful, clean, quiet, and we enjoyed every moment.

Nelie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie S

Pragtige plek, baie netjies.

Was net baie teleurgesteld met geraas, daar is kontrakteurs wat daar van 04:00 in die oggend raas en praat, so slaap was baie min. Kon nie in die motorhuis parkeer deur dag nie, want hulle stop met voertuie en toerusting die hele plek vol.

Marius D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius D

Slegs 'n oornag op 'n kusreis.

Gemaklik en goed ingerig. Sal dit aanbeveel as 'n enkele oornag op pad na ’n kusbestemming as gevolg van die billike tarief.

Vuyani M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyani M

Safe, secure and very welcoming.

I had a very comfortable stay. Very safe, secure and helpful friendly staff.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fettesweg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c1c33726fac715b1af2a73041ea557e8eba8bde9b0f056aad90634338a726ecc999329e278a35716aa90f85b2dc8690023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 16 Fettes Road Wembly 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.5961289 30.3560491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang