Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Valley Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Deon P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastic. The stay was good and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marolize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aanbeveel vir enige iemand. Aangename plekkie ons het dit baie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

We really enjoyed staying at the Valley Lodge. It is a really great place. It was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie lekker gebly, netjies veilig gevoel. Eienaars is baie vriendelik en welkom laat voel. Plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
1 nag
4.6
Feb 2021

Skoon, rustig en veilig. Beveel die gerief aan en sal self weer gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Balise F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Superb and comfortable. Very homely with privacy. No disturbance from anybody. A feeling as if you are the owner of the house. The stay was pleasing, peaceful and superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Uitstekend! Ek was aangenaam verras met dit wat ons gekry het teen 'n baie goeie prys. Ek sal graag net wil voorstel dat die eienaar kyk na onderdakparkering vir al die gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2017

Dit was gemaklik en rustig. Die plekkie is regtig baie privaat geleë. Dit maak dit dan ook meer veiliger. Maklik om van daar by winkelsentrums uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alistair G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2017

Cute place, very cosy. The welcome wasn't very comfortable though. The place was nice and clean, but the owner wasn't very professional and kind of gave us an awkward greeting he also smelled like alcohol which was a bit disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denzil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epping-weg 31, Nahoonvallei, Oos-Londen, 5241 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjFhZmI3LWQyMzUtNDM4MS04Njk2LWUxODQ0OTE5N2FmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 31 Epping Road Nahoon Valley 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.975478290214 27.91981101036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang