The Valley Lodge
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epping-weg 31, Nahoonvallei, Oos-Londen, 5241 , Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Valley Lodge is in die Nahoonvallei in Oos-Londen geleë. Hierdie gewilde stad is aan die Oos-Kaap se Sonskynkus geleë. Die subtropiese klimaat, lang ure van sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige, stil strande maak dit 'n gesogte vakansiebestemming.
Ons bied verblyf in 3 eenhede op die perseel aan. Die eenhede is gerieflik gemeubileer met enkelbeddens of dubbelbeddens, TV's en privaat of en suite-badkamers.
Die instansie bied veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is 'n swembad by die lodge. WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denzil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Epping-weg 31, Nahoonvallei, Oos-Londen, 5241 , Oos-Kaap
- Gaste dink The Valley Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epping-weg 31, Nahoonvallei, Oos-Londen, 5241 , Oos-Kaap