The Valley
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mpushini-laan 18, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 455 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Valley is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin in Waterfall. Dit is ideaal vir die hele gesin wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en toegang tot 'n gedeelde badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 5 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Kom kuier op die stoep en ervaar die rustige skoonheid van die welige tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mpushini-laan 18, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Valley het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mpushini-laan 18, Waterfall, 3610, KwaZulu-Natal