Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Venue

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Marcelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome en mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Calm and lush surroundings. Wow, accomodation clean and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Gerieflike en rustige oornag akkommodasie. Die bespreking was baie gerieflik en maklik. Die plek is maklik om te vind. Kamer was netjies en skoon met alles wat nodig is vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

'n Klein oasis in die Noord-Kaap. Die omgewing is voorwaar wonderlik. Die personeel was so vriendelik en ek het heerlik geëet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amy V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n bitter mooi en netjiese plek. Die kamers is baie mooi en netjies. Ons het heerlik geslaap en kon lekker kuier by die koffiewinkel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel dit enige dag aan vir iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Very relaxing and peaceful surroundings. Nice farm country, peaceful and cute dogs!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2022

Skoon en netjies, maar nie 4-ster verblyf nie. Eerder meer na 3-ster. Braaigeriewe het ontbreek en sal 'n pluspunt wees. Met beurtkrag was hul nie bereid om kragopwekker vir volle tyd aan te sit nie, as gas op reis is mens nie ingerig om sonder krag klaar te kom nie. Matrasse baie hard en ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeandre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Goeie oornagstop. Ons het by The Venue oor geslaap op pad Kaap toe en dis vir seker 'n goeie stop vir so iets. Plek was goed ingerig alhoewel ek persoonlik net 'n stofsuier op die bank sou gebruik om tussen die kussings bietjie skoon te maak maar dit was nie 'n "dealbreaker" nie net 'n persoonlike voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandra D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2021

Dis oukei, maar 'n R1000? Te veel vir 'n plek met stukkende teëls. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jacobus F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2020

Teleurstellend. Die plek is gemaak vir troues en hul gaste. Ja daar is borde en.s met feitlik alles wat jy nodig het vir selfsorg, maar bv. geen afdroogdoeke of opwasseep nie. Die yskas was in maande nooit skoongemaak nie en die skottelgoed was alles half gewas in die kaste. Ek het by plekke gebly teen helfte van die prys met geen sterre nie wat 100 keer beter toegerus en skoner is. Dit was my laaste nag van 'n wonderlike vakansie wat ek amper 5000 km deur die land gereis het, maar my grootste teleursteling. Vir troues is dit perfek want jy eet op ander plekke, maar hier het jy nie eens 'n tafeltjie binne of buite nie. Baie onprakties vir iemand wat werklik selfsorg soek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
The Venue
The Venue
Goeiedag Ek is baie jammer vir die ongerief. Ek gee onmiddelik aandag daaraan. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike Groete Arline Herbst

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Venue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ODg5ZWJiLTc3MTQtNGIxYy04MjIxLWEwOWRjNTFlZmNmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm 1F7 Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855345267288 24.809145927429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang