Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Venue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir The Venue
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marcelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Awesome en mooi.

Ons het baie lekker gebly.

Deon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Calm and lush surroundings.

Wow, accomodation clean and relaxing.

Roelof D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof D

Gerieflike en rustige oornag akkommodasie.

Die bespreking was baie gerieflik en maklik. Die plek is maklik om te vind. Kamer was netjies en skoon met alles wat nodig is vir oornag.

Gert J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert J

'n Klein oasis in die Noord-Kaap.

Die omgewing is voorwaar wonderlik. Die personeel was so vriendelik en ek het heerlik geëet.

Amy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy V

Dit was 'n heerlike wegbreek in 'n bitter mooi en netjiese plek.

Die kamers is baie mooi en netjies. Ons het heerlik geslaap en kon lekker kuier by die koffiewinkel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel dit enige dag aan vir iemand. Baie dankie.

Liza D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D

Very relaxing and peaceful surroundings.

Nice farm country, peaceful and cute dogs!

Izaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan V

Skoon en netjies, maar nie 4-ster verblyf nie. Eerder meer na 3-ster.

Braaigeriewe het ontbreek en sal 'n pluspunt wees. Met beurtkrag was hul nie bereid om kragopwekker vir volle tyd aan te sit nie, as gas op reis is mens nie ingerig om sonder krag klaar te kom nie. Matrasse baie hard en ongemaklik.

Jeandre H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre H

Goeie oornagstop.

Ons het by The Venue oor geslaap op pad Kaap toe en dis vir seker 'n goeie stop vir so iets. Plek was goed ingerig alhoewel ek persoonlik net 'n stofsuier op die bank sou gebruik om tussen die kussings bietjie skoon te maak maar dit was nie 'n "dealbreaker" nie net 'n persoonlike voorstel.

Xandra D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Xandra D

Dis oukei, maar 'n R1000? Te veel vir 'n plek met stukkende teëls.

Sien sterre.

Jacobus F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus F

Teleurstellend.

Die plek is gemaak vir troues en hul gaste. Ja daar is borde en.s met feitlik alles wat jy nodig het vir selfsorg, maar bv. geen afdroogdoeke of opwasseep nie. Die yskas was in maande nooit skoongemaak nie en die skottelgoed was alles half gewas in die kaste. Ek het by plekke gebly teen helfte van die prys met geen sterre nie wat 100 keer beter toegerus en skoner is. Dit was my laaste nag van 'n wonderlike vakansie wat ek amper 5000 km deur die land gereis het, maar my grootste teleursteling. Vir troues is dit perfek want jy eet op ander plekke, maar hier het jy nie eens 'n tafeltjie binne of buite nie. Baie onprakties vir iemand wat werklik selfsorg soek.

The Venue se terugvoer

Goeiedag

Ek is baie jammer vir die ongerief. Ek gee onmiddelik aandag daaraan.

Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete
Arline Herbst

The Venue
Driekie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie F

Ons verblyf by The Venue was meer as wat ons verwag het. Perfek.

Alles was soos ons verwag het. Dis op 'n pragtige plaas geleë en ons ontbyt was pure bederf.

Carna B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna B

Fantasties!

Ons was baie beïndruk met The Venue. Ons gaan geen ander plek meer gebruik nie. Baie dankie vir die gasvryheid, heerlike kos en pragtige verblyf - netjies en smaakvol. Beslis waarde vir geld.

Konrad B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad B

Lovely setting and good service.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing en goeie diens.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ferdie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Netjiese eenheid.

Ons het 'n wonderlike aand gehad - die kos was uitmuntend en die eenheid 100% vir ons oornagvereistes.

Christiaan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan H

The Venue.

Baie lekker plek om oor te bly, sou net graag WiFi in die selfsorg kamers verkies.

Christiaan H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan H

Verblyf by The Venue.

Baie ideal geleë tussen Hartswater en Jan Kempdorp. Ek het baie lekker gebly, sal vir enigiemand aanbeveel. Ek sal net WiFi verkies het in die kamer.

Brendan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan B

Comfortable enough, but we arrived to find that the venue was closed.

A caretaker was there to check us in, but the restaurant / coffee shop was closed until after we left. There was little to no notice given of the closure, either while booking or before arrival.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Christo K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Baie aangenaam en baie goeie diens.

Sien sterre.

Willem V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie goed.

Netjies, skoon, doelmatige kamers wat goed geleë en geprys is. Mooi en rustige omgewing.

Stefan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Dit was ongelooflik lekker en rustig!

Dit is 'n wonderlike plek om te gaan afskaal van die daaglikse lewe se bedrywigheid. Baie rustig en ongelooflik mooi plek met wonderlike diens.

Migal M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Migal M

Klein dorpie gasvryheid.

Die gasvryheid van The Venue se werknemers is lieflik. Ons het warm geslaap en 'n heerlike ontbyt die oggend geëet .

Danie Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie Z

Baie gemaklik en netjies.

Baie lekker gebly dankie. Kamers is netjies en ruim. Sien julle weer.

Chris V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Platteland mooi.

Ek het self 4 lodges op my plaas en heelwat dinge gesien wat ek sal byvoeg tot my lodges. Het lanklaas sulke vriendelike mense teegekom. Well done, sal beslis weer daar oorslaap.

Jan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Iets om te onthou!

Baie lekker gebly.

Monet M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monet M

Beautiful venue, stukkie van die Kaap in die Noord-Kaap.

The Venue is 'n beautiful venue!

Ronelle D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle D

Effens teleurgesteld.

Ons het so baie uitgesien na ons verblyf by julle - maar was baie teleurgesteld. Ons het glad nie geslaap waar ons verwag het nie. Ons moes in 'n plot huis slaap en dit boonop deel met totale vreemdelinge. Ons is glad nie vooraf daarvan in kennis gestel nie. Op die koop toe moes ons ook nog deur die gang badkamer toe loop (nadat die advertensie gesê het dis en suite-kamers). Let wel: met ander mense wat die huis met jou deel. Die badkamerdeur wou ook nie oop of toe. Hul het ons in kennis gestel jy moet maar net bietjie aggressie gebruik. Ons is regtig baie teleurgesteld! Eerste oggend met ontbyt moes ons ook vra vir botter/margarien saam met ons toast. Filterkoffie was ook min - jy kon nie 'n tweede koppie drink nie. Ek sal aanbeveel dat jy in kennis gestel word as verblyf gewysig word. Die grondpad na die plothuis is ook baie swak - ek weet nie hoe gaste met motors dit gaan ry nie? Veral as jy nie weet jy gaan so ver grondpad ry nie aangesien The Venue eintlik reg langs die pad is.

The Venue se terugvoer

Beste Ronelle
Ek is so jammer dat jy teleurgesteld is. Ek kan jou belowe dat elke gas wat by ons oorbly se behoeftes van belang is. Ek sien dat jy nie direk by ons bespreek het nie, ek glo dat die misverstand daar ingekom het.
Oral waar ons gelys is, is die kamers wat op die ander perseel is gelys as Annex. Ons het dit juis gemerk as Annex omdat dit die volgende beteken. "a building joined to or associated with a main building, providing additional space or accommodation."

Kan jy asb die advertensie vir ons aanstuur wat adverteer dat dit 'n en-suite is. Ons sal dit graag onmiddellik wil verander, baie jammer hieroor. Ons is nie bewus hiervan nie.
Ek vra ook om verskoning oor die botter en die koffie, ons is baie gemaklik en hanteer ons gaste as familie en vriende, dus sou ons nie gehuiwer het om meer aan te bied nie.
Ek nooi jou uit om ons in die toekoms direk te kontak vir 'n bespreking.
Hoop jy vind dit in orde.
Vriendelike Groete
The Venue Bestuur

The Venue
Madeleine A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A

Pragtige venue en goeie gasvryheid.

Baie netjiese venue, die kamers is skoon, en die kos is fenomenaal.

Tinus D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D

Pragtige, vriendelike plekkie.

Dis 'n lekker veilige oorslaapplekkie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ODg5ZWJiLTc3MTQtNGIxYy04MjIxLWEwOWRjNTFlZmNmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm 1F7 Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855345267288 24.809145927429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang