The Venue
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Venue is 10 km buite Hartswater, in die hartjie van Vaalharts geleë. The Venue bied aan jou plattelandse sjarme en rustige omgewing, en is 'n bekostigbare trou-venue wat die beste spyseniering in Vaalharts bied en is heeltemal anders as enige ander venue wat jy voorheen besoek het.
Verblyf beskik oor 6 standaardkamers en 'n luukse suite. Bykomende geriewe sluit DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe in. Ons bied volledige spysenieringsfasiliteite en is trots op die kwaliteit van ons kombuis. Die eiendom is ten volle gelisensieer en bied uitstekende kroeggeriewe.
Die Venue is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vars benadering tot hul maatskappyaanbieding, produkbekendstelling, spanbouseminaar of jaarlikse funksies. Die konferensiesentrum is ontwerp vir diegene wat 'n rustige omgewing waardeer en wat 'n hoë vlak van persoonlike diens en absolute privaatheid vereis.
Geleë langs die N12, 120 km noord van Kimberley, 100 km suid van Vryburg en 250 km wes van Bloemfontein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Venue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink The Venue het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang