The Victoria House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Victoria House bied gerieflike gastekamers en is in die hartjie van Ficksburg geleë, aan die voet van die pragtige Imperaniberg. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede kan verken.
Verblyf Die Victoria House beskik oor 8 individueel versierde kamers wat 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Elke kamer met Victoriaanse tema het 'n privaat badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met 'n Netflix-toepassing, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs kan op versoek gereël word.
Ontbyt is ingesluit. Ander etes kan vooraf gereël word teen verskillende kostes. Die gastehuis bied WiFi-toegang, 'n gastesitkamer met 'n kroeg wat goed toegerus is, goed versorgde tuine en veilige parkeerplek vir voertuie.
Die Victoria House kan ook funksies soos high tea, verjaarsdagvieringe, intieme troues en ander spesiale privaat geleenthede aanbied.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink The Victoria House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erweestraat 4, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang