Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Victorian Goose

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflik geleë net 1 km vanaf Nuweland-rugbystadion en krieketgronde, en is naby Kelvin Grove-klub, Sports Science Institute, Palmyra Junction en Cavendish Square.

Die Victorian Goose is versier in 'n elegante Victoriaanse styl met karakter en sjarme. Verblyf word gebied in en suite-gastekamers wat elkeen 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en gratis WiFi-internettoegang bied.

The Victorian Goose bied óf 'n volledige Engelse óf kontinentale ontbyt. Ontbyt kan óf binne die eetkamer geniet word óf buite by een van ons bistro-tafels by die swembad.

The Victorian Goose bied 'n buiteswembad en 'n tuin. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af vir 3 voertuie is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Victorian Goose
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Victorian Goose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdmz2ESkFnCLKtoUU3iWhEx8g0LQHoTqfACTA0Kn4uhwjPJDKVD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 50 Palmyra Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977368 18.470557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang