Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The View
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danielle P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

Uitstekend

Baie vriendelik, baie netjies, pragitge uitsig. Sal dit beslis aanbeveel.

The View se terugvoer

Thank you so much. It was an absolute pleasure having you all here.

The View
Edna K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Wonderlike, gerieflike, skoon veilige verblyf met pragtige uitsuig.

Ek kan ten sterkte die verblyf aanbeveel. Kommunikasie met eienaar is baie goed. Goeie sekuriteit. Skoon en fyn versorgde eenheid met alles wat benodig word en meer. Netjies en goeie kwaliteit linne. Baie privaat en sal vir seker weer daar tuis gaan.

The View se terugvoer

Dear Joe. It was such a pleasure hosting you and your family. Thank you so much for treating our home as your own. We look forward to seeing you again.

The View
Melene K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melene K

Skoon, luuks en perfekte ligging, maar min privaatheid van eienaar.

Ons het the view as baie skoon, gerieflike en goed toegeruste verblyf ervaar. Die feit dat die eienaares bo op die woonstel bly, maak inbreek op ons privaatheid en ons bewegings is streng dopgehou. Ons is gereeld tereggewys en dit het verhoed dat ons heeltemal kon ontspan.

Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glengariff 2, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd40271b585786443216a4c2bbae797df505f35f9fd8a0f52e637e99a3e025e217531248622dba83a62e29083f29ee36260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2 Glengariff Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.894806593495 28.088703657546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang