Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Roelof D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker. Goed geleë, gerieflik met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie dankie The View-personeel vir die lekker vakansie! Die eenheid se ligging en geriewe was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2021

Absolutely amazing, only down side was there was no WiFi and that's a problem with a young child! Convenient to everything, stunning view and beautifully furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Fantastiese mooi plek. Dis op die tweedeverdieping geleë en die trappe kan moeilik wees vir ouer mense. Die woonstel is luuks en het al die geriewe wat mens benodig. Die beddens is uitstekend en die plek is baie gerieflik ingerig. Die uitsig vanaf die stoep en leefarea is ongelooflik. Jy kyk direk af op die strandjie wat 5 0m van die blyplek is. Daar is 'n getypoel so 100 m verder van die woonstel af, wat baie veilig en 'n lekker skoon swem bied. Het die plek ongelooflik geniet, maar moes ongelukkig as gevolg van die President se aankondiging vroeër die asemrowende plek verlaat. Die woonstel bied alles wat jy nodig het, met braaigeriewe op die stoep, restaurant omtrent 300 m vanaf die blyplek. As jy parkeer het, reg voor die blyplek hoef jy nie weer te ry nie. Die is 'n paradys vir enige mens!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juanita
The View
Dear Johan, Thank you so much for telling others how lovely this apartment is. We were all devastated upon the announcement, and felt awful for our guest seeking a seaside holiday. We hope this pandemic passes and does not leave too much destruction in its wake. We also hope to welcome you back to Gorgeous Gordons Bay sometime in the future. Best regards Juanita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f33efd774243decdd70d7ee1b951da8fdaf189d05baaec50c9cb16a6cd2ca691ac68cc06f9618b7f121ec0a94ef914394ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 177 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166365677151 18.858223717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang