Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View is op die derde verdieping van die Bikini Beach Suites in Gordonsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat aan die waterkant geleë is, net 'n hanetreetjie van die Blouvlag Bikinistrand af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n TV aan die voet van die bed, en 'n en suite-groot ovaalbad, stort en toilet. Die gasteslaapkamer het 2 enkelbeddens en het sy eie stort en toilet. Die leefarea is in 'n strandstyl gemeubileer en beskik oor agtervoudeure wat na 'n ruim balkon met see- en hawe-uitsigte oopmaak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg, en die woonstel is ook toegerus met toebehore soos 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Linne en strand- en badhanddoeke word ook voorsien.

Hierdie eiendom het 'n rugsteunkragtoevoer wat 'n lig, 'n laaier, die televisie en WiFi sal laat loop.

Gaste kan heerlike kuswandelings na die dorp geniet, en die woonstel is gerieflik geleë binne stapafstand van restaurante en die hawe af. Die ligging is sentraal geleë in die Helderberg-streek en bied maklike toegang tot avontuuraktiwiteite, walviskyk en gholf. Geniet die wyne wat die Kaap bied of ontspan bloot op een van die vele ongerepte strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 177, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f33efd774243decdd70d7ee1b951da8fdaf189d05baaec50c9cb16a6cd2ca691ac68cc06f9618b7f121ec0a94ef914394ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 177 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166365677151 18.858223717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang