Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The View geniet 'n 240-grade-uitsig oor die Langebaan-strandmeer en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 10 mense in Myburgh Park, Langebaan.

Die moderne, veelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n stort en 'n en suite-bad.

Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die hoofslaapkamer het ook 'n knus kaggel vir koue winterdae.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank en etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om in die aangrensende opwaskamer te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n satelliet-TV, 'n musieksentrum en 'n gaskaggel. 'n Binnebraai-area met 2 wynyskaste is ook beskikbaar vir gaste se gerief.

Die leefarea maak oop op 'n patio met glas-skuifdeure, 'n buite-eetarea, gemaklike stoepstoele en swembad-uitsigte. Gaste kan langs die verhitte swembad sit en die uitsigte oor Schaapeneiland, Haaibaai, Weskus Nasionale Park, Church Haven, Kraalbaai, Postberg en Meeu Eiland geniet, en op sonnige dae kan Tafelberg ook sigbaar wees.

Langebaan bied verskeie doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajak, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, asook besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8600e94988d40f4d93809037c357a26ab3414c88263c005fe8a4f848aa98cb394b6ddc9e4e33a771ed97b4ae67cc8982ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 450 per nag (plek vir 10) 8 Tobie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.107053605157 18.037988163091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang