Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Joss V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Pragtige uitsig. Ruim vertrekke en rustige atmosfeer. Ons het die naweek baie geniet. Die blyplek is baie groot vir die prys wat ons betaal het. Al die geriewe wat nodig is vir 'n wegbreek is beskikbaar. Ons het net gesukkel met die stort se waterdruk, dit was baie swak. Die plek kon beter skoongemaak gewees het, maar andersins het ons dit baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Peaceful. It was like a home. The kids loved it. The ocean view was breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe25ff8bd8fb68be199e7857b9574a1b155d66448983e2952601bf3b846d51f054a86b34da0bb2760ddd5c709d58662f30ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Erf 2357 Cintsa 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.84557 28.11585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang