Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir The View
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Joss V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joss V

Pragtige uitsig. Ruim vertrekke en rustige atmosfeer.

Ons het die naweek baie geniet. Die blyplek is baie groot vir die prys wat ons betaal het. Al die geriewe wat nodig is vir 'n wegbreek is beskikbaar. Ons het net gesukkel met die stort se waterdruk, dit was baie swak. Die plek kon beter skoongemaak gewees het, maar andersins het ons dit baie geniet.

Jonathan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan O

Peaceful.

It was like a home. The kids loved it. The ocean view was breathtaking.

Bothma K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bothma K

Lekker, maar kriewelrig met die huis wat vuil was met aankoms.

Dit kan 'n lekker plek wees, hondhare en sigaretstompies is net nie die gesig wat ek wil sien met aankoms nie. Gaste moet maar hulle eie lakens neem. Die slaapkamer se duvet sloop is vol kolle en vertoon vuil, ook net 'n onderlaken vir die bed in die huis. Die uitsig is wel 'n pluspunt.

The View se terugvoer

As per the manual, the sleeper sofa bedding was in the red box. I'm sorry you didn’t find it. I was next door; if you had asked, I would have helped you. Also, the linen cupboard in the bedroom was full. I apologise for the confusion.

The View
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe25ff8bd8fb68be199e7857b9574a1b155d66448983e2952601bf3b846d51f054a86b34da0bb2760ddd5c709d58662f30ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Erf 2357 Cintsa 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.84557 28.11585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang