Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View 51

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Pieter J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker kuier in JBay. Lekker gekuier, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry En Lina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die woonstel is binne stapafstand van winkelsentrums. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The View 51
Lina, ons is baie bly julle het julle tydjie geniet. Dit is ons begeerte dat ons gaste 'n wonderlike tyd moet hê.

Brenton W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Asemrowend, veilig en gasvry. Tania en Harry is dierbare mense, baie gasvry en vriendelik. Ons woonplekkie was te pragtig, skoon en toeganklik. Mooi beligte kamers en die uitsig by die balkon was asemrowend. Dit was die moeite werd om so ver te kom om hier te kom bly. Ons sal dit enige tyd weer doen, 2 keer per jaar. Dankie aan almal wie dit moontlik gemaak het. Waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The View 51
Geagte Brenton en gesin. Dit was n voorreg om so n wonderlike gesin by ons te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te hê. Mag julle altyd wonderlike tye as n gesin saam geniet.

Rochelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Dit was baie rustig en netjies. Ek sal aanbeveel dat daar 'n klein tafeltjie ingesit word, waarby mens kan eet en 'n tafeltjie-bankie in die badkamer op goed op te sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roxanne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

It was the best time for your family. The best for us. Beautiful, clean, warm and cozy. So peaceful just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Awesome, safe and peaceful stay. This is a very neat, very sufficient unit that was big enough for me and my husband, our two young boys and my mother in law. Kitchen is well equipped and the patio with the built in braai and fridge was a winner. I will definitely recommend this unit and we will gladly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Ek het gegaan om weg te kom uit die stad se geraas en om te rus. Dis presies wat ek daar gekry het. Dis regtig ñ oulike plêkkie. Daar is alles in wat jy nodig het. Dis skoon en netjies. Met aankoms om my sleutel te kry was ek ook baie vriendelik gegroet en vriendelik hanteer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2022

It was adequate. The flat was good enough for what we wanted, a place to sleep while going to PE. Having towels in unit was not too good. Neighbours playing loud music at midnight kept kids awake. But my main complaint was the crumbs of food in kitchen drawer and the the toilet that wasn't flushed and still had faeces in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Ongelooflik lekker en plesierig. The View 51 was baie mooi, netjies en gerieflik. Ons het ook baie goeie kliëntediens gehad. Ons het ons besoek ongelooflik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The View 51
Jeanine ons is baie bly julle het dit geniet. Ons streef daarna om vir ons gaste alles moontlik te doen. Baie dankie vir julle ook en besoek ons gerus weer. Seën groete Harry.

Ian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Overall for what we needed the accommodation was good. Would have been useful to have coffee/tea milk provided even if only individual packets when you arrive, would have appreciated a quick coffee first then go and buy provisions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harry
The View 51
Good day Ian, Thank you for your feedback. I will consider coffee etc. for the future. We used to have coffee available but it was not used often enough and would get hard and go off. I do hope that you have enjoyed your time in Jeffreys. Kind regards, Harry and Adele.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 1, 51 The View, Jeffreysbaai, 8280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066ec56307b38b06b7f0a4e7dc04ade4e7fc4521c699ae8ea82eb9754a0cbdf5b8fda848a4826f88c315442e0431f2fe1782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 1 St Francis Street 51 The View 8280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.047534309284 24.920105423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang