Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View 51

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir The View 51
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Lekker kuier in JBay.

Lekker gekuier, skoon en netjies.

Gerry En Lina S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry En Lina S

Die woonstel is binne stapafstand van winkelsentrums.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad.

The View 51 se terugvoer

Lina, ons is baie bly julle het julle tydjie geniet. Dit is ons begeerte dat ons gaste 'n wonderlike tyd moet hê.

The View 51
Brenton W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton W

Asemrowend, veilig en gasvry.

Tania en Harry is dierbare mense, baie gasvry en vriendelik. Ons woonplekkie was te pragtig, skoon en toeganklik. Mooi beligte kamers en die uitsig by die balkon was asemrowend. Dit was die moeite werd om so ver te kom om hier te kom bly. Ons sal dit enige tyd weer doen, 2 keer per jaar. Dankie aan almal wie dit moontlik gemaak het. Waardeer dit opreg.

The View 51 se terugvoer

Geagte Brenton en gesin. Dit was n voorreg om so n wonderlike gesin by ons te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te hê. Mag julle altyd wonderlike tye as n gesin saam geniet.

The View 51
Rochelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D

Dit was baie rustig en netjies.

Ek sal aanbeveel dat daar 'n klein tafeltjie ingesit word, waarby mens kan eet en 'n tafeltjie-bankie in die badkamer op goed op te sit.

Roxanne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

It was the best time for your family.

The best for us. Beautiful, clean, warm and cozy. So peaceful just what we needed.

Janine S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Awesome, safe and peaceful stay.

This is a very neat, very sufficient unit that was big enough for me and my husband, our two young boys and my mother in law. Kitchen is well equipped and the patio with the built in braai and fridge was a winner. I will definitely recommend this unit and we will gladly stay there again.

Susan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Ek het gegaan om weg te kom uit die stad se geraas en om te rus. Dis presies wat ek daar gekry het.

Dis regtig ñ oulike plêkkie. Daar is alles in wat jy nodig het. Dis skoon en netjies. Met aankoms om my sleutel te kry was ek ook baie vriendelik gegroet en vriendelik hanteer. Baie dankie.

Jean-pierre N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-pierre N

It was adequate.

The flat was good enough for what we wanted, a place to sleep while going to PE. Having towels in unit was not too good. Neighbours playing loud music at midnight kept kids awake. But my main complaint was the crumbs of food in kitchen drawer and the the toilet that wasn't flushed and still had faeces in it.

Jeanine L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L

Ongelooflik lekker en plesierig.

The View 51 was baie mooi, netjies en gerieflik. Ons het ook baie goeie kliëntediens gehad. Ons het ons besoek ongelooflik geniet!

The View 51 se terugvoer

Jeanine ons is baie bly julle het dit geniet. Ons streef daarna om vir ons gaste alles moontlik te doen. Baie dankie vir julle ook en besoek ons gerus weer.

Seën groete
Harry.

The View 51
Ian W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Overall for what we needed the accommodation was good.

Would have been useful to have coffee/tea milk provided even if only individual packets when you arrive, would have appreciated a quick coffee first then go and buy provisions.

The View 51 se terugvoer

Good day Ian,
Thank you for your feedback. I will consider coffee etc. for the future. We used to have coffee available but it was not used often enough and would get hard and go off.
I do hope that you have enjoyed your time in Jeffreys.
Kind regards, Harry and Adele.

The View 51
Rolien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien D

Thanks for the hospitality and wonderful stay. We will definitely make use of The View 51 again in future, however we would have liked a tumble-dryer/washing machine as an extra comfort.

We had a wonderful stay. There is enough room for 6 people. Safe stay with very safe parking.

Diane N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane N

Awesome.

Goeiedag, baie lekker gebly, pragtige plek, sal net in hoofslaapkamer krag naby kopstuk sit vir selfoon en 'n bedlampie. Moes opstaan om ligte af te sit. Kyk ook net na stoof, gelukkig net een keer ontbyt wou maak. Net een plaat werk en onderste yskas pak op. Verder a great plek. Baie dankie.

The View 51 se terugvoer

Goeiedag Diane.
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor die stoof, het daarna laat kyk, so dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Ons het ook na die yskas laat kyk en gevind die rubber was los.
Seën groete.
Harry

The View 51
Claudette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Claudette B

Dit was glad nie 'n aangename ervaring nie.

Die dame wat vir ons die sleutels gegee het, was baie vriendelik en die op die oog af lyk die plek nie aardig nie. Ons moes 'n ketel gaan koop aangesien die een in die eenheid pikswart aangepak is aan die binnekant. Die toiletsitplekke is geverf en van die verf sit aan jou bene vas as jy die toilet gebruik. Die toilette spoel ook nie ordentlik nie en maak nie saak wat jy in die toilet gooi nie (handy andy en savlon ontsmettingsmiddel) jy raak nie ontslae van die urine-reuk nie. Ons het die beddegoed gaan was aangesien dit vol hare was. Ons moes die shower met 'n borsel skrop om van die mildew ontslae te raak. Die banke is vol kolle en sit verskriklik ongemaklik. Alhoewel hulle noem dat daar trappe is sal ek aanbeveel dat hulle sê die plek is nie geskik vir bejaardes nie omdat die trappe baie styl is en my moeder gesukkel het om dit te klim. Hulle noem in hulle advertensie dat daar satelliet-TV is maar daar is net OpenView.

Nikita V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita V

Lekker rustige omgewing

Ons het lekker gerus en het die stilted baie geniet.

The View 51 se terugvoer

Nikita dit is vir ons wonderlik om te verneem dat julle, julle tyd by ons geniet het. Baie dankie vir julle terugvoering.

Groete Harry en Adele.

The View 51
Robbie Y - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie Y

Nice and quiet and close to shops.

I would recommend to have a fan available for summer time.

The View 51 se terugvoer

Goeie dag Robbie.

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is ons wense dat ons gaste n wonderlike tyd moet hê.

Groete Harry en Adele.

The View 51
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 1, 51 The View, Jeffreysbaai, 8280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066ec56307b38b06b7f0a4e7dc04ade4e7fc4521c699ae8ea82eb9754a0cbdf5b8fda848a4826f88c315442e0431f2fe1782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 1 St Francis Street 51 The View 8280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.047534309284 24.920105423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang