Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View 51

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 1, 51 The View, Jeffreysbaai, 8280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The View 51 is in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde kusdorpie Jeffreysbaai in die Kouga Munisipale area geleë. Die woonstel is net 1 km vanaf Dolphin Beach en 'n verskeidenheid restaurante.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders onder 13 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is 'n slaapbank. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels buite en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin en die see in die verte. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Ongelukkig kan addisionele voertuie en sleepwaens nie geakkommodeer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Leefareas 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St Francis-straat 1, 51 The View, Jeffreysbaai, 8280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View 51 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 1, 51 The View, Jeffreysbaai, 8280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066ec56307b38b06b7f0a4e7dc04ade4e7fc4521c699ae8ea82eb9754a0cbdf5b8fda848a4826f88c315442e0431f2fe1782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1 St Francis Street 51 The View 8280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.047534309284 24.920105423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang