Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogland-singel 14, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op 'n heuwel in Saldanha aan die Weskus en is ideaal vir familie en vriende wat 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie soek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en ' 'n toilet, terwyl gaste in die ander 2 slaapkamers 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet deel. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea is het gemaklike sitplek, 'n TV en uitsigte oor die dorp. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n binnebraai en 'n etenstafel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Langebaan is ongeveer 24 km ver en Vredenburg is ongeveer 14 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoogland-singel 14, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogland-singel 14, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66766dc4270088dc4bc7c3762a0f2357c8fd4e8377d95cee6bf98a8abefe7392f1de85b6f6f4038912876780d9f563ca33bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 14 Hoogland Crescent Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00652 17.93653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang