The View Apartment 3
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Visvoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 185 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The View Apartment 3 is 'n moderne woonstel met slaapplek vir 5 gaste in Vishoek. Simonstadweg is aan die een kant en Jagger's Walk en die kus se treinspoor is aan die ander kant.
Die woonstel front noord en lei na 'n balkon. Dit beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Albei slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv. Die woonstel het 'n kluis, interkom en WiFi.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die woonstel is 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en doendinge. Gaste kan walviskyk tussen September en November, diepseevisvang, bootvaart en kajakvaart geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Simonstadweg 43, Sunny Cove, Visvoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The View Apartment 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Visvoek, 7975, Wes-Kaap