The View Apartment 8
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View Apartment 8 is 'n ateljeewoonstel met manjifieke uitsigte oor die see. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Geniet dit om op die balkon te sit wat oor die see en uitsigte oor Vishoekstrand uitkyk.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 33
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang