Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View at Whale Cove

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie rustig en mooi uitsig. Baie lekker, netjies en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
The View at Whale Cove
Hi David Dankie vir die terugvoer. Sal julle enige dag weer terug verwelkom! Hoop julle het julle vakansie geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2023

Die kuier in Gansbaai is altyd lekker, blyplek moet net aan al die vereistes voldoen. 1. Die kraan in die kombuis draai in die rondte. 2. Die knip in badkamer se venster is gebreek. 3. Geen haardroër nie. 4. Dit het gereën en wind was erg, het nie buitetafel gebruik om te eet nie. Daar is geen alternatiewe stoele of tafels waarby jy kan eet nie. Breakfast nook geen stoele. 5. Daar was baie lang kragonderbreking in Gansbaai omgewing, geen bystand krag of ligte wat gelaai is om die vertrekke te verlig nie. Bystand ligte was nie herlaai nie. 6. Handoeke was nat na eerste gebruik en was deurentyd klam omdat dit nie gedroog kan word nie. 7. Terugvoering van die eienaar was een rigting van my as kliënt af na die eienaar. Het WhatsApp gestuur, hy het wel aangedui ons kan later die naweek gebruik, maar vliegtuigkaartjies was klaar bespreek en nie moontlik om te skuif nie (koste sou vir my rekening wees). 8. Die TV pakket kan nie gebruik word nie, kliënt moet eie DStv-pakket gebruik om TV te kyk. TV was dus van geen waarde of gebruik gewees nie. 9. Ek dink nie kliënte moet aangesê word om skoon te maak en reg te pak na plek verlaat nie, eienaar se plig om skoonmaakdiens te kontak en plek op te ruim na kliënte uit is.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Michael
The View at Whale Cove
Hi Gerhard, Dankie vir die terugvoer 1. Die Overberg en Wes-Kaap het hewige reën en wind verlede week beleef. As gevolg van die weertoestande was daar krag kabels wat deur die wind en reën kragtoevoer na dele van Gansbaai, Hermanus belemmer het. De Kelders het krag gehad tot die Donderdag voor julle aankoms en ek het soos wat ek inligting gekry het deur gegee na jou. Natuur gebeure is buite my beheer en ek het aangebied om jou naweek te skuif. Krag het wel Vrydag aand laat aangekom en ek was nie bewus van verdere krag onderbreekings nie. Die noodligte is altyd gekoppel aan krag so herlaai permanent indien daar krag is. 2.Die eenheid en al sy toebehore is geadverteer sodat gaste kan bring wat hulle voel is nodig. 3.Ek neem nota van die voorstel vir stoele in kombuis. 4.TV is gekoppel aan internet met Netflix en DStv. Indien gas eie inteken besonderhede het kan hulle dit gebruik, of myne.

Aneeqah B
Kort verblyf
1.0
Mrt 2023

Dirty home and nothing personalised to make you feel like you are on holiday. We arrived at this place and under the beds was this white shavings and sand, around the shower as well, sand and this white-painted shavings, the toilet was yellow. All of us jumped into action to clean and make it more comfortable. There was no hair dryer yet this is a beach location. No iron, 4 sugar sachets and 4 coffee sachets so each person could only get 1 cup, I mean, how ridiculous. Each of us only had 1 towel we needed to use throughout our entire stay. There was this huge outside table positioned right in front of the TV so you could not watch or see anything when sitting on the couch because of this huge outside furniture inside of the house, which is very dodge because when you look at the online pictures its location is outside but when we got there, that was not the case. Lastly, the bath, my word, I was so appalled, the rim of the bath had this layer of muck with hairs stuck all around it and the plug. Worse experience of my life and people need to know. Never in my life have I gone on holiday and the host told me to clean before I leave? We are on holiday, we did not book your place to come spring clean. So learn from this and treat people the way you would want to be treated. I have nothing nice to say about this stay at all. They need to hire a cleaning service if they can't do it because people won't want to spend money on experiences like this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Michael
The View at Whale Cove
Thank you for your feedback. I however believe your review is based on your conduct, the way you left our unit, your failures to follow house rules, and my reporting you to Lekkerslaap. Your review is inaccurate. If the above was the case; you had my contact details yet you failed to make contact with me.

Jackie B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Pragtige uitsig! Ons het saam met my ouers gereis. Die woonstel is klein, maar goed ingerig met 'n baie mooi uitsig. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
The View at Whale Cove
Baie dankie Jackie. Bly julle het die uitsig geniet.

Nolene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

It was an amazing experience you you can see the whales from your bedroom. If you want to experience peace and tranquility this is the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie netjiese woonstel met fantastiese uitsig. Die beddens is goeie kwaliteit. Dankie. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
The View at Whale Cove
Adelia & familie was regtig n plesier om julle te huisves! Sal julle enige dag terug verwelkom.

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Pragtige eenheid met mooiste uitsig oor hawe en walvisse reg voor die deur. Kuier saam met familie. Lieflike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d86c0149cca6c9b5b4779c3cc1fc955d4c3559ff31b764c7f90ecce433e62d12880062c19adc5210bbf01a9aedeb3ef2f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 95 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5553193 19.3650122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang