The View at Whale Cove
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
David F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig.
The View at Whale Cove se terugvoer
Hi David
Dankie vir die terugvoer. Sal julle enige dag weer terug verwelkom! Hoop julle het julle vakansie geniet.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Gerhard V - Jun 2023
Algehele gradering
Die kuier in Gansbaai is altyd lekker, blyplek moet net aan al die vereistes voldoen.
Lees meerThe View at Whale Cove se terugvoer
Hi Gerhard,
Dankie vir die terugvoer
1. Die Overberg en Wes-Kaap het hewige reën en wind verlede week beleef. As gevolg van die weertoestande was daar krag kabels wat deur die wind en reën kragtoevoer na dele van Gansbaai, Hermanus belemmer het. De Kelders het krag gehad tot die Donderdag voor julle aankoms en ek het soos wat ek inligting gekry het deur gegee na jou. Natuur gebeure is buite my beheer en ek het aangebied om jou naweek te skuif. Krag het wel Vrydag aand laat aangekom en ek was nie bewus van verdere krag onderbreekings nie. Die noodligte is altyd gekoppel aan krag so herlaai permanent indien daar krag is.
2.Die eenheid en al sy toebehore is geadverteer sodat gaste kan bring wat hulle voel is nodig.
3.Ek neem nota van die voorstel vir stoele in kombuis.
4.TV is gekoppel aan internet met Netflix en DStv. Indien gas eie inteken besonderhede het kan hulle dit gebruik, of myne.
Aneeqah B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dirty home and nothing personalised to make you feel like you are on holiday.
Lees meerThe View at Whale Cove se terugvoer
Thank you for your feedback. I however believe your review is based on your conduct, the way you left our unit, your failures to follow house rules, and my reporting you to Lekkerslaap. Your review is inaccurate.
If the above was the case; you had my contact details yet you failed to make contact with me.
Jackie B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
The View at Whale Cove se terugvoer
Baie dankie Jackie. Bly julle het die uitsig geniet.
Nolene V - Nov 2022
Algehele gradering
It was an amazing experience you you can see the whales from your bedroom.
Adelia W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel met fantastiese uitsig. Die beddens is goeie kwaliteit. Dankie.
The View at Whale Cove se terugvoer
Adelia & familie was regtig n plesier om julle te huisves! Sal julle enige dag terug verwelkom.
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid met mooiste uitsig oor hawe en walvisse reg voor die deur.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang