The View at Whale Cove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The View at Whale Cove bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in De Kelders. Die woonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die baai vanaf die stoep en gaste kan ook walviskyk van daar af gedurende die walvisseisoen.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n aparte stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met basiese toebehore om maaltye voor te berei, toegerus.
Die oopplan-leefarea langsaan het rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met 'n uitsig oor die groenstrook vol fynbos oorkant die pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
The View at Whale Cove is naby die middedorp met restaurante en winkels. Die hoofstrand en Klipgatgrotte is sowat 2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The View at Whale Cove het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang