The View at Whale Cove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The View at Whale Cove bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in De Kelders geleë. Die woonstel spog met lieflike see-uitsigte oor die baai oorkant die pad vanaf die patio, waar 'n mens gereeld walvisse kan sien wat in seisoen breek en stert klap.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n aparte stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het basiese toebehore om maaltye te kook.
Die aangrensende oopplan-leefarea bied banke om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na 'n sondeurdrenkte patio wat uitsigte oor die inheemse fynbosgroengordel oorkant die pad bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
The View at Whale Cove is naby die middedorp, wat restaurante en winkels het om te besoek. Die hoofstrand en Klipgat-grotte is ongeveer 2 km weg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The View at Whale Cove het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang