Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View in Mabalingwe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ixantha S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike naweek in die bos. The View het ons verwagtinge oortref met 'n heerlike toegeruste huis op 'n pragtige ligging. Die kinders het die wild wat kom kuier vreeslik geniet en die ouers het te lekker gekuier by die Boma. Ek sal The View vir enige iemand aanbeveel en kan nie wag om weer daar te gaan ontspan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Die mooiste huis met die mooiste uitsig. The View is die mooiste huis met die mooiste uitsig. 'n Plek waar jy werklik kan ontspan. Michelle, die gasvrou, was altyd beskikbaar om te help. Ons het dit regtig geniet om hier te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

The View's uitsig was asemrowend. Wat ons meeste geniet het, was die natuur. Wat 'n absolute ervaring! Elke oomblik was genotvol. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great. Sal enige tyd teruggaan. Dit was baie lekker en baie mooi. Die kinders was ook mal daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The view bied die perfekte kombinasie van bos en gerief. Ons het uit Kanada kom kuier en die bos vreeslik gemis. The view was die perfekte keuse met 'n asemrowende uitsig en diere wat tot teen die huis kom. Ons klein kindertjies het die ervaring vreeslik geniet en ons sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome. Fantastic view and excellent venue. Friendly and helpful host. Would go again. Rated 5* but actually 4.5 as interior needs facelift (couch) and white towels and vanity kits would put it in the category of other 5* places I have stayed in. Having said that, it's an extremely special place that was a privilege to stay in! Would recommend not coming with a low slung car to achieve the best the resort has to offer and bring mountain bikes if possible. We did manage with our sedan to get to the house easily enough. I hope to be back one day. A special place. Don't hesitate booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Sal beslis weer kom kuier. Ons is gereeld in Mabalingwe en het in verskeie eiendomme al gebly. The View is perfek vir ons en het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Highly recommended. Easy to find with excellent instructions. Just a quiet jewel in nature, with a stunning view. Very nice and helpful owner. We will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Memorable, relaxing, beautiful, special. A memorable weekend with family. We had multiple animals visit us at the chalet, the pool was a lifesaver. The view was incredible and took the pressure off to have to go on a drive to enjoy the bushveld. The air conditioners in the two bottom rooms were great as we had a very hot weekend. There are roof fans as well. Load shedding wasn't too bad (Elandsfontein 16, Bela-Bela), and they have a little kettle available and some battery lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 284

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3ba60ae2e874a61115c002e12aa999de010b44e2cd5475708e362eab8af6f305d8de948169527ba453372c3ea06241607d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 123 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.810976487454 28.080990457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang