Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View Sunny Cove

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir The View Sunny Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Almarie N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie N

Die eenheid het n pragtige uitsig oor die see.

Ons het in Eenheid 8 gebly wat 'n pragtige uitsig het oor die hele Valsbaai. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n vakansie/naweek in die eenheid.

Marelize N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize N

Rustig. Pragtige dekor en uitsig.

In 'n blyplek met pragtige dekor en onvervangbare rusige see-uitsig, voel mens bederf. Die veiligheidstoeskuifhek voor die glasdeure en die sekure parkeerarea is 'n groot pluspunt. Alles wat nodig is vir verblyf is daar. 'n Paar items wat die verblyf nog meer uitstaande sou maak, is 'n afdroogdoek of lappie in die kombuis, en enige vorm van lugverkoeling, aangesien die eenheid warm raak, veral snags. Die enigste vensters is die kombuis en badkamervensters waar die padgeraas inkom as jy dit oopmaak en daar is ook nie diefwering voor nie. Selfs 'n klein waaier sal 'n groot verskil maak.

Friedel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel J

3 nagte daar spandeer in Desember.

Pragtige uitsig oor baai, letterlik op die see, naby Kaapstad. Lekker doendinge in Vishoek met 'n pragtige strand. Kalkbaai en Muizenberg net om die draai.

Thando B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thando B

Very nice indeed.

It a very accommodating environment for all ages with nice views.

Dorne L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorne L

Very relaxing.

Very friendly. I am definitely going back. it was clean and private. On the beach. The view was beautiful.

Juanita H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Die regte plek as jy die see wil hoor, sien en ervaar.

Vir seker waarde vir geld. Ligging is goed. Plek is skoon, netjies en gerieflik. Sal vir seker weer bespreek.

Maryke C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C

Die uitsig is asemrowend, sal beslis weer soontoe gaan.

Die personeel is behulpsaam, die plek is netjies en die uitsig is asemrowend. Beslis 'n plek waarheen ek weer sal gaan. Baie goed geleë.

Anton J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Besonderse ligging en baie aangename eienaars. Sal definitief weer daar wil bly in toekoms.

Baie gelukkig met akkommodasie en geriewe.

Lizelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Awesome! Ons sal weer kom.

Pragtige see-uitsig! En kort stapafstand van die strand af. Skoon en netjies. Al verbetering wat ons kan aanbeveel is om veiligheidsnet oor die balkon te sit. Nie baie veilig vir klein kinders nie. Ons het maar tafels en stoele gepak om te keer. Anders as dit, awesome plek, elke sent werd en ons sal vir vriende en familie aanbeveel.

Wouter V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter V

Pragtige uitsig.

Perfekte ligging om Vishoek en omgewing te verken.

Ansulaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansulaine S

Ligging ligging ligging.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Die uitsig was fantasties, die eendheid bevat als wat jy nodig het!

Terry A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terry A

Great location. I would stay there again.

Great location if you like a small town feel. People are friendly, good food nearby and beautiful beaches.

Karen G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karen G

Ligging en veiligheid uitstekend.

Die ligging en veiligheid is uitstekend. Daar was egter 'n paar dinge wat gepla het soos al die ligte het nie gewerk nie en geen lakens vir die slaapbank nie. Die handdoekreling in die badkamer was los. Die eenheid was mooi skoon en netjies en ons is baie vriendelik ontvang.

Claudette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V

Rustig en beeldskoon.

Was n fantastiese aand. Die plekkie is rustig en die uitsig is beeldskoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Jurgens S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Wonderlike, vriendelike ervaring. Pragtige plekkie!

Wonderlike, vriendelike ervaring. Pragtige plekkie! Sal vir seker weer draai maak. Baie sentraal - kan die ander dele maklik van hier af verken. Baie dankie vir uitstekende diens. Baie bekostigbaar as mens met ander plekke vergelyk.

Janette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Awesome. Pragtige view.

Veilig. Gerieflik. Die mooiste mooiste view ooit. Naby alles.

Conette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conette D

Awesomeness.

Ongelooflike view en baie luuks.

Sanet M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Ongelooflike uitsig.

Ons het lekker daar gebly, dankie.

Chris O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Baie aangenaam met mooi uitsig.

Pragtig geleë met mooi uitsig. Goeie diens deur bekwame span.

Monja C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monja C

Baie netjies en goeie waarde vir geld!

Die woonstel is baie goed toegerus en die eienaars is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Dit bied 'n lieflike uitsig op die see en 'n mens kan met die sypaadjie langs stap na die swemstrand toe. Ons het baie lekker gebly! Die kokkerotte in die kombuis was egter 'n probleem.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susan M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Netjies en goed toegerus.

Netjies en skoon met vriendelike diens. Ongelukkig 'n rot opgemerk buite, maar dis maar altyd 'n probleem. Baie mooi ligging en vriendelike en behulpsame nagwag.

Jandri S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri S

Amazing.

Rustig mooi, so lekker gekuier.

Ken S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ken S

Views, privacy and super friendly staff.

We enjoyed a relaxing weekend in a place that I have always wanted to go to. The end of Jagger's Walk in Fish Hoek. We were treated with the exquisite views of the Fish Hoek Bay, a wonderful comfy bed, spacious self-catering areas and staff of an excellent standard. Perfect spot for a quiet weekend. A gem in the Cape Peninsula's crown - well done to your team.

Colleen S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

Worth recommending to visitors to Cape Town.

View is great, staff very helpful and security guards most obliging. Best prawns at the Gallery!

Pierre N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre N

Gerieflike, ruim, goeie uitsig.

Baie gerieflike, ruim eenheid met baie goeie uitsig oor Vishoekstrand. Goed toegerus en veilig. Goeie paadjie na strand met baie rusplek langs die pad. Het die gasbraaier op die balkon gereeld gebruik. Baie vriendelike diens en flink personeel. Een van die beste plekke aan die kus waar ons al tuisgegaan het. Water is so effens warmer aan hierdie kant.

Amanda J D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J D

Manlief het my bederf met 'n kort wegbreek vir Valentynsdag Februarie 2015.

Die personeel is vriendelik en uiters professioneel. Hul behulpsaamheid met enige probleme en versoeke was flink en vinnig en absoluut merkwaardig. Die uitsig en ligging is fantasties en ons sal graag met elke besoek aan die Kaap hier wil tuisgaan. Dit was regtig so in ons kraal vir selfsorg. Klein details het ons spesiaal, welkom en tuis laat voel. Ek beveel hulle enige dag aan.

Alida H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida H

Gesellig en baie netjies. Ongelooflike uitsig en atmosfeer.

The View Sunny Cove stel als beskikbaar vir heerlike verblyf!

Vernise S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernise S

Been staying at The View Sunny Cove for many years.

Lovely place, see the stars below.

Des C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des C

Perfect except bathroom was too small to manoevre a wheelchair in

Excellent, good position and good accommodation for wheelchair, apart from the space in the bathroom.

Monica M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica M

Communication via email etc was excellent

Efficient, they even went to the trouble of putting a net on the veranda for our toddlers safety!

Hannelie S - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie S

Stunning accommodation, with very friendly staff!

Had a wonderful vacation at The View Sunny Cove! Staff are very friendly and supportive. The location is great - near to a lot of attractions, and wine routes!

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstad-weg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ3IbshOevUiz1SOIc05Z0MQ0pdXP7eMrQIsBWJT3JA1PWS57ij?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.143728749948 18.436242046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang